Sjoe
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cinneraria-straat 13, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sjoe is in die rustige kusdorpie Struisbaai geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. In die badkamer is daar 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet egter hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Ander geriewe sluit 'n TV met OpenView-kanale, 'n ingeboude braai, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.
Die eenhede is naby die strand, winkelsentrums en die hawe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Cinneraria-straat 13, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Sjoe het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cinneraria-straat 13, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom