LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sjoe | LekkeSlaap
+16

Sjoe

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 55 resensies vir Sjoe
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lydia D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D
Gesin met tieners

Rustig en ontspannend.

Die atmosfeer was fantasies. Eienaars los jou in vrede en meng nie in met jou doen in late nie, solank jy rustig is en nie ander gaste se rus versteur nie. Eienaar was baie gasvry en het ons ontsettend welkom laat voel.

Hilze-marié M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilze-marié M
Gesin met tieners

Had a good rest.

Homely and comfortable.

Harry S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harry S
Gesin met klein kinders

Fantasies.

Met aankoms by Sjoe het hulle ons laat welkom voel. Goeie diens.

Anneline L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline L
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik!

Dis die oulikste plekkie. Ons het heerlik gekuier sal beslis weer kom kuier!

Jonathan W - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W
Gesin met klein kinders

This is the second time staying at Sjoe and we had a great time.

Sjoe is clean and tidy and just a wonderful place to stay. Would definitely recommend.

Tracy H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely overnight stop.

The unit was clean and very well equipped. The hosts were friendly and accommodating.

Helgard V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard V

Baie oulike en netjiese woonstel, bied uitstekende waarde vir geld.

Die woonstel het baie meer gebied as wat ek verwag het vir die prys. Baie netjies en skoon, goed uitgelê met hoë gehalte meubels en linne. Lekker groterige binnebraai is uistekend vir onverwagse Kaapse Storm of lastige Suidooster waarvoor die area bekend is. Kombuis en braai-area is ook ten volle uitgerus met oorgenoeg borde, messegoed, roosters, lappies ens., wat jy nie tipies kry by hierdie tipe verblyf of prys nie. Die eenhede is ook baie slim uitgelê vir die beperkte area sodat almal privaatheid in hulle eie eenheid het. Eienaar gaan regtig uit haar pad om jou welkom en gemaklik te laat voel.

Maré S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek vir twee.

Dit was regtig 'n lieflike wegbreek. Sjoe is skoon, netjies en lekker cosy. Eienaars is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Dis lekker naby aan die nodige winkels asook die hawe/strand. Die WiFi wou ongelukkig glad nie connect deur die loop van die naweek nie, maar ons het dit nie eers gemis nie. Ons sal beslis weer by Sjoe bly. Dit was heerlik!

Jacobus D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik. Huisie was skoon. Dit was 'n baie lekker wegbreek gewees.

Die tannie was behulpsaam, sal Sjoe sterk aanbeveel!

Sharon V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice!

This is very nice, affordable place to stay. There is everything that you could possibly need and the place is clean and neat. The hosts are very friendly and the location is perfect! Will definitely go back there.

Justin J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely. Quaint. Highly hospitable.

Sjoe was perfectly placed near all the local amenities, especially a quick drive to the beach. The accommodation was beautiful and provided all the necessities. The WiFi could've been better, but other than that the stay was flawless.

Barry V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V
Besigheidsreis

Perfek na 4 ander probeerslae.

'n Tuiste weg van die huis.

Sjoe's terugvoer

Dankie. Baie welkom.

Sjoe
Elizabeth H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, safe, central.

Good service. Pleasant overnight stay. It was a spur of the moment stopover and met all our expectations.

Anneke F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon.

Akkommodasie voorsien alles wat nodig is vir 'n paar dae se besoek. Ons het wel 'n probleem gehad met die stort. Die drukking is nie genoegsaam nie en die water was net louwarm.

Mardine J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mardine J
Saam met vriende

Hoogs aanbeveel.

Almal wat na Sjoe gaan, sal nie teleurgesteld word nie. Ons verblyf was baie lekker en die mense is van die vriendelikste. Binneversiering pragtig, kreatief en oorspronklik, mens voel net tuis vandat jy daar aankom. Hoop ons kan eendag weer daar gaan bly.

Martmari S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martmari S
Saam met vriende

Lieflik!

Lieflike woonstelle. Lieflike en gasvrye mense. Beveel dit definitief aan!

Denise G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G
Gesin met tieners

Ons bly by Sjoe was fantasties! Alles was super! Waarde vir jou geld.

Vriendelike ontvangs. Die woonstel was netjies en skoon. Alles was in fynere detail binne en daar was alles wat jy nodig kon hê. Annette was baie gasvry. Ons sal definitief enige tyd weer boek daar. Super diens!

Jayson B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson B

Ons het baie lekker gebly in Sjoe! Die eienaars was vreeslik vriendelik.

Dit is baie naby die winkelsentrum, en naby die Struisbaai-hawe. Ons het ons gate uit geniet. Alles was mooi skoon, daar was genoeg eetgerei vir ons groep van 9 en parkering vir 3 karre binne die erf.

Chantel J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel J
Saam met vriende

Fantasies!

Ons kuier by Sjoe2 was ongelukkig net een aand, maar dit was absoluut fantasties! Van Isabel se ontvangs en vriendelikheid tot die gerieflikheid van die huisie. Isabel se beskuit en koffie was uit die boonste rakke en 'n lekker verassing na 'n aand se lekker kuier. Alles was net perfek. Ons sal definitief terug wees. Dit was iets om te onthou. Baie dankie Isabel dit was heerlik!

Maryka F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker baie netjies.

Baie goeie ontvangs gehad en ons het ons tyd baie geniet. Sjoe se diens is puik.

Elmarie D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Gesin met tieners

Heerlik gerieflike blyplek stapafstand van winkels, eetplekke en die strand.

Ons het heerlik gebly, ons is vriendelik ontvang en die gasvrou maak moeite met klein ekstra's soos sepies/sjampoe, beskuit, paaseiers en koffiemaakdinge. Binnebraai was 'n bonus. Sou 'n veiligheidshek voor skuifdeur verkies het.

Jacques U - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques U

Baie lekker

Ideaal vir ’n naweek se visvang.

Dirk W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en rustige atmosfeer.

Met aankoms was ons hartlik verwelkom deur gasheer/vrou.

Melanie V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het vir twee nagte oorgebly en dit was wonderlik baie netjies en vriendelike host. Binne loopafstand vanaf die winkels en die see. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Sjoe's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Baie dankie dat julle die woonstel mooi netjies gelos.

Sjoe
Megan T - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan T
Saam met vriende

Ongelooflike lekker plekkie, 'n warm gevoel.

Ongelooflike goeie gasvryheid van die plekkie, die tannie is so dierbaar, sy het 'n ekstra agterkamer vir ons oop emaak en wardeer haar vriendlikheid so baie, die plekkie was so mooi uitgetig alles is daar wat jy nodig het, het nie een ding om oor te kla nie. Sal 6 sterre gee as ek kon!

Rene V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Dis baie netjies en alles wat mens benodig vir 'n naweek weg.

Cornelia M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia M
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik, netjies en die mense is gasvry.

Ons het baie lekker gebly in 'n netjiese huisie. Die eienaars is vriendelik en gasvry. Dit is ook lekker naby aan die strand geleë. Ons sal weer soontoe gaan.

Tania B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Vakansie op sy beste!

Sjoe is die perfekte vakansie-verblyf! Dit is stapafstand van die strand, hawe en winkels. Sal vir seker in die toekoms weer daar gaan bly.

Althea L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea L
Saam met vriende

Relaxing.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is baie skoon en netjies en gemaklik.

Sjoe's terugvoer

Dankie dat julle dit geniet het. Julle is welkom om weer te kom. Isabel

Sjoe
Charne H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne H
Gesin met tieners

Fantastic.

Stay was fantastic will definitely be back. It's a home away from home.

Juri K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was voorwaar lekker om daar te bly. Gevoel ek's by my eie huis.

Ons het 'n baie goeie ontvangs gehad. Die plek is waarde vir jou geld en meer.

Lizelle M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en sal weer kom.

Dit was baie lekker en gemaklik. Vriendelike mense. Ons sal weer kom en dis ook so lekker naby aan alles.

Estee B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved it! It was neat and decorated with care.

It's the small extras that made our stay comfortable and enjoyable. The décor was pretty and the quality bedding was wonderful. I was pleasantly surprised. The décor made the little place really nice and the lady was friendly. It was spotless and had everything you could possibly need for a relaxing stay. The only thing was the nearby bars that caused loads of noise, swearing, screaming, and revving motorbikes on Friday and Saturday evening, but of course no fault of the owners. If the little cottage was somewhere else I would give it five stars as it was really a pleasant stay.

Denize V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker plekkie, baie netjies, lekker sentraal geleë. Vriendelike en gasvrye mense!

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang. Die plekkie was baie netjies en ons het alles gehad wat ons moontlik kon nodig hê. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Japie S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie S
Gesin met tieners

Baie gerieflik en aangenaam

Familie wou nie uitgaan nie. Toe doen ons inkopies by OK met die pad af en braai. Dit was baie lekker. Daar was hout, blitz en alles wat ons kon nodig hê. Ook lekker beskuit saam met ons koffie die volgende oggend.

Sjoe's terugvoer

Baie dankie. Waardeer, Isabel

Sjoe
Pieter C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met tieners

Baie lekker gesellige bkyplek

Private, baie skoon en netjiese blyplek. Ons het baie lekker gebly en sal defintief weer daar gaan bly. Baie vriendlike gasvrou. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Susan S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sjoe, dit was so lekker en mooi!

Plek was goed ingerig. Dit is baie netjies en skep 'n rustige atmosfeer. Dit is elke sent werd en sal beslis weer gaan. Eienaars maak baie moeite met plekkie.

Cisca S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca S

Dit was baie gesellig en die bly plek was netjies, skoon en baie gesellig ingerig gewees

Die ontvangs van ons aankoms was gesellig en het baie lekker gekuier. Die ingeboude braai was natuurlik n wenner, dit is so gesellig en ontspanne. Baie dankie

Marilyn J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing getaway

Thanks to the Uys family for their generosity and friendliness. Had a fantastic weekend. Definitely going back.

Rolien W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, lieflike plekkie, heerlik gekuier, jammer ons kon net een aand slaap.

Pragtige, skoon plekkie, gasvry en dierbare eienaars, dankie.

Georgina T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina T
Saam met vriende

I would definitely be going back, as the owner was very friendly.

This was one of the best accommodation places, I have ever been to. It gets 10 stars from me and my partner.

Elne J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed uitgeruste eenheid in 'n sentrale ligging.

Die eenheid is stap afstand van alles af en alles wat jy kort is in die eenheid. Die binnebraai was heerlik veral met die koue en wind. Hout en blitz was verskaf wat 'n lekker ekstra was. Daar was ook maskers en beskuit uitgesit. Sal beslis weer hier bly en aanbeveel aan almal.

Etienne V - Mei 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienares is baie gasvry, sy is baie behulpsaam en maak die kuier ekstra spesiaal.

Met aankoms is ons vriedelik verwelkom. Tannie Isabel maak mens se kuier spesiaal. Ons sal beslis weer daar bly.

Caylin B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was baie aangenaam.

Die woonstel is baie goed in gerig met alle geriewe ingesluit. Die ligging was baie goed nie te ver van die see af nie. Dit is beslis 'n baie veilige omgewing. Ons sal beslis weer gebruik maak van Sjoe.

Connie G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant. Good value for money.

Was very noisy due to building operations across the road. Apparently due to be completed in a month.

Rashieqo D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashieqo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Kuier was fantasties!

Fanie O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker plekkie. Sal beslis aanbeveel vir ander.

Vriendelike mense en gasvry.

David H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Gesin met tieners

Gemaklik, ontspanne, skoon, rustig.

Wonderlik aangebied en gerig op die beste plekke in die stad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable, relaxed, clean, peaceful.

Wonderfully hosted and directed to the best spots in town.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johann L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en goed toegerus.

Netjies en skoon en volledig toegerus. Daar was selfs hout en Blitz! Beste waarde vir geld wat ek al in Struisbaai gekry het.

Egon S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egon S
Saam met vriende

Pleasant stay for 4 people for 1 night.

Very clean and comfortable stay.

Charmaine L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L
Gesin met klein kinders

Het my verwagtinge oortref, lekker gemaklike, oulike, gasvrye eienaars.

Ons het baie lekker hier gebly. Daar is 3 eenhede op die eienaar se werf. Die eienaar is vreeslik vriendelik en gasvry en omdat sy al 'n ouma is het sy goed gedink om ons in 'n eenheid te sit met 'n toe buite-area sodat ons 2-jarige daar kon speel. Sy het met aankoms vir my gevra of ek 'n bababad saamgebring het om my 2-jarige en 8 maande oue baba in te bad en vir my een gebring. Sy het ook 'n skopfietsie en ander speelgoed gebring asook 2 safety rails wat ek kon opsit dat die kinders nie van die beddens of banke afval nie. Die verblyf is lekker naby aan die winkels en nie te ver van die strand. Koffie en beskuit het met aankoms reg gestaan op die kombuistafel. Die linne is goeie kwaliteit en alles was netjies en skoon. Ek is baie beïndruk en sal defnitief weer by Sjoe bespreek.

Mariaan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel. Lekker en snoesig. Naby die see en winkels. Die wind het gewaai en dit het gereën wat ons net die kaggel/braai meer laat geniet het.

Yolandi N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi N
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik!

Baie oulike plekkie. Baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Kindervriendelik. Lekker naby aan die winkel. Ons het baie lekker daar gebly en sal beslis weer gaan.

Jane T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane T
Saam met vriende

Ons het 'n wonderlik ontspannende tyd gehad, eienaars baie vriendelik.

Sal definitief weer Sjoe besoek, ons was mal oor die rustigheid en kalmte.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Had a wonderful relaxing time. owners very friendly.

Will definitely go to Sjoe again. we loved the peace and tranquillity.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Willem S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S
Gesin met klein kinders

Baie ontspannend en gesellig.

Ons het die wegbreek baie geniet en die verblyf was alles wat ons nodig gehad het. Sal weer terugkeer.

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinneraria-straat 13, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMfI8aOYA8lGyCuEgu1MSvq4E0suTB74TxY1TwUkMVmCJDJ7DAY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag(plek vir 2) 55 5 1 5 13 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.802138 20.0510309
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!