LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SJ's Selfsorgverblyf | LekkeSlaap
+12

SJ's Selfsorgverblyf

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patrysstraat 11, Amandelsig, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SJ's Selfsorgverblyf is in Kuilsrivier geleë, 'n stil woonbuurt sowat 2 km vanaf die bekende Zevenwacht-landgoed en is ook na aan die Stellenbosch wynroete.

Hierdie knus ateljeewoonstel is geskik vir 4 gaste. Die oopplan-area spog met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapbank vou oop tot 'n dubbelbed. Die kombuis is vir selfsorg met 'n drieplaatstoof, 'n oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Let asb. dat ander huurders ook op die perseel woon.

SJ's Selfsorgverblyf is na aan 'n Woolworths Food, Checkers, Spar en verskeie ander winkels en dienste geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir SJ's Selfsorgverblyf
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Patrysstraat 11, Amandelsig, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink SJ's Selfsorgverblyf het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kuilsrivier Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patrysstraat 11, Amandelsig, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2S7qMAU7XOfGnOhISxQ8mONjgXoIiLGAlkcaQ4aK6EPyBI9SNm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 11 Patrys Street, Amandelsig Kuils River 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.931378901788 18.696601923943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!