SkaaiHaai

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 30 % af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Jun 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

SkaaiHaai is 'n pragtige selfsorghuis in Gansbaai se Kleinbaai-buurt. Dit skuil bo die Kleinbaaihawe waar bote die see invaar vir haaihokduik, walviskyk en om die Groot 5 van die see te sien. Die huis is net 5 minute se ry vanaf die besige middedorp en is om die draai van die Great White House Restaurant, 'n superette en 'n vulstasie.

ShaaiHaai het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 en suite-badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetarea en 'n leefarea.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf. Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv. Daar is ook 'n ingeboude braai in die motorhuis vir groot kuiers. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir veilige parkeerplek en daar is ook 'n alarmstelsel.

Slaapplek

'n Bespreking by SkaaiHaai sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SkaaiHaai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 310 R2 317 per nag (plek vir 8)

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Jun 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | bespr[email protected]

// Hotjar AB false