Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Skaapkraal
-
Selfsorg
Gaste moet asseblief hulle slaap/kamer voorkeure vooraf bespreek sodat kwotasie dienooreenkomstig aangepas kan word. Die eienaar neem aan dat wanneer daar vir twee gaste bespreek word, dit vir die hoofslaapkamer met en-suite badkamer is, vir vier gaste word die hoofslaapkamer en dubbelbed kamer voorberei. Vir kinders word die kamer met bunker bed voorberei. Laat weet asseblief as dit anders moet wees, aangesien daar regverdiglik nie vir twee gaste, vier gaste se geriewe sonder ekstra koste, voorberei word nie.
Huisreëls
Skaapkraal en Lamkampie is troeteldiervriendelik op versoek. Alhoewel geen ekstra skoonmaakfooi gehef sal word nie, word gaste vriendelik versoek om die eenheid in 'n netjiese toestand te verlaat, soortgelyk aan hoe dit met aankoms was.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
67 Sea View Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang