LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Skattebol | LekkeSlaap
+27

Skattebol

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1161 Sebastian-straat, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Skattebol bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde dubbelverdiepinghuis op 'n afgesonderde perseel aan die rand van Witsand met direkte toegang tot die rivier. Die eiendom word omring deur landbougrond in die noorde en die Breederivier in die suide.

Hierdie huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea met 'n kaggel en panoramiese uitsigte oor die rivier. Daar is 'n beskutte dek met 'n ingeboude braai en genoeg sitplek. Aan weerskante van die leefarea is daar 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die huis het 'n TV met premium DStv-kanale.

Op die onderste verdieping is daar 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die derde slaapkamer op die onderste verdieping het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die vierde slaapkamer is 'n kinderslaapkamer met 'n stapelbed en 'n enkelbed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond in. Daar is ook 'n klein wasgoedarea op die onderste verdieping met 'n wasmasjien en 'n wasgoedlyn.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, met genoeg spasie vir 2 voertuie en 'n klein boot. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Troeteldiere word nie toegelaat nie. 'n Jacuzzi is beskikbaar vir verblyf langer as 4 nagte.

Slaapplek

’n Bespreking by Skattebol sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Kinderbed vir 1 Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Skattebol
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Erf 1161 Sebastian-straat, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skattebol het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1161 Sebastian-straat, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d7a88397cab9eb67fe95b2da78422e326d043d6c35edcbc4351f22fe95447e2194ad8a6634645b5e8a00b2a911056282292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800  per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 Erf 1161 Sebastian Street Breedezicht 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.397844230069 20.819516502727
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!