Skilpad Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skilpad Plaas is in die hartjie van die Namakwaland geleë. Dit is slegs per grondpad bekombaar en dit is nie altyd in 'n goeie toestand nie. Die kortste grondpad is 21 km van Kamieskroon af.

Verblyf is beskikbaar op 10 kampeerplekke wat elkeen sy eie braaigeriewe en kragpunt het. Daar is ablusiegeriewe met warm water op die kampeerterrein. Let asb. dat daar nie skadubome is nie. Die omgewing is ru en uniek en bied veldblomtapyte in blommetyd.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n plaaskombuis op die perseel, maar dis belangrik om vooraf te bespreek. Die instansie is ook ten volle gelisensieerd en het kaartgeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skilpad Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R275 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false