LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SkipSkop | LekkeSlaap
+25

SkipSkop

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir SkipSkop
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christa S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Ons was aangenaam verras.

Skip Skop is 'n juweel. Die ruimte en ligging maak die huis baie spesiaal. Dankie vir 'n baie lekker naweek in 'n pragtige huis. Lulu, langs ons, se diep stem het ons baie veilig laat voel. Die pragtige, groot hond het dadelik laat weet as daar iemand was wat nie daar moes wees nie. Dankie ook dat my troeteldierkinders welkom was.

SkipSkop's terugvoer

Halo Christa, dit was rêrig aangenaam om jul as ons gaste te kon hê die afgelope naweek. Ons is verskriklik bly om te hoor julle het dit geniet, Skipskop is 'n pragtige huis en Lulu die 'buurman" kyk altyd uit vir ons gaste. Ons hoop ons sien jul sommer gou weer.

SkipSkop
Meryl V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meryl V
Gesin met klein kinders

Heerlike gesinsvakansiehuis.

Dankie Skip Skop. Die hele gesin het dit baie geniet! Die trappe was miskien 'n bietjie steil vir my bejaarde ouers en die kleintjies, maar hulle het nietemin daarvan gehou. Uiteindelik het Ma en Pa die onderste kamer gehad en hulle privaatheid geniet. Iets wat saans die trappe afsper kan miskien nuttig wees. Maar in elk geval 'n baie lieflike huis met al die geriewe plus 'n paar ekstra's, vriendelike professionele personeel en maklike toegang tot alles. Ons was mal oor die strand, om saam in die kombuis te kook en die kinders hou daarvan om die sterre voor slaaptyd deur die dakvensters te kyk. 'n Huis vir vakansieherinneringe!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely family holiday house.

Thank you Skip Skop. The whole family had a great time! The stairs were perhaps a little steep for my elderly parents and the little ones, but nevertheless they loved it. In the end Mom and Dad had the downstairs room and enjoyed their privacy. Perhaps something to close off the stairs at night would be helpful. But all in all a really lovely house with all the amenities plus some extras, friendly professional staff and easy walking access to everything. We loved the beach, cooking family feasts in the kitchen and the kids loved observing the stars through the skylights before bedtime. A house for holiday memories!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

SkipSkop's terugvoer

Thanks so much for your lovely review Meryl, Skipskop is a lovely family home. We are happy to hear you enjoyed it and look forward to welcome you back again in the future.

SkipSkop
Anelle C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelle C
Gesin met klein kinders

Die hele gesin het heel gemaklik gebly.

Dankie vir ‘n aangename naweek. Die huis is baie goed toegerus. Die trappe is wel ‘n bietjie steil vir klein kindertjies en dit kan dalk net genoem word in die opsomming oor die huis. Verder het ons die verblyf baie geniet en die kaggel en binnebraai goed benut op die koue, nat naweek.

SkipSkop's terugvoer

Hi Anelle, baie dankie vir die terugvoering.
Ons is baie bly jul het die verblyf geniet en hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.

SkipSkop
Bianca D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Fantasties!

Ek sal definitief Skip Skop aanbeveel. Baie netjies en goed toegerus. The pictures on the website does not do this beautiful house justice!

SkipSkop's terugvoer

Hi Bianca,
We are so glad to hear you enjoyed Skipskop, indeed one of our better spacious houses which is fully equipped. We look forward to welcoming you as our guests again in the future.

SkipSkop
Danie P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie P

Baie lekker.

Die stormweer het ons verplig om die binnebraai te gebruik. Dit was 'n fees.

SkipSkop's terugvoer

Hi Danie,
Ons is bly om te hoor julle het Skipskop geniet, ook dat die binnebraai darem handig te pas gekom het met die slegte reënweer en als. Hoop om jul weer eendag terug te kan verwelkom.

SkipSkop
Amieke J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amieke J
Saam met vriende

Ons het vreeslik lekker, gesellig gebly!

Ongelooflike lekker huis, baie spasie en netjies! Sal weer 'n draai by Skip Skop kom maak, sonder twyfel.

SkipSkop's terugvoer

Hi Amieke

So bly om te hoor julle het lekker gebly en ons sien uit na julle koms in die toekoms.

SkipSkop
Arno K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Arno K
Gesin met klein kinders

Deure en veiligheidshek na groot stoep was gebreek. Sleutels weg van deure. Kasdeur in kombuis gebreek.

Groot huis met baie ruimte. 4 kamer maar net een op grondvloer. Dus as klein kinders het is trappe miskien 'n probleem.

Amelda M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda M
Gesin met tieners

Dit was 'n onvergeetlike ervaring.

'n Pragtige, netjiese huis met alle behoeftes wat 'n selfsorghuis moet hê. 'n Heerlike wegbreek wat ons lank sal onthou.

Albert B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

Verby lekker en ontspannend!

Sal beslis weer daar bly. 7/5 sterre.

SkipSkop's terugvoer

Hi Albert, Skipskop is inderdaad een van ons favourite plekke wat gereeld bespreek word en ons kan verstaan hoekom jy lekker gebly het. Gerieflike huis met als wat jy kan benodig op 'n wegbreek naweek.

Hoop om jou weer terug te verwelkom een of ander tyd in die toekoms.

SkipSkop
Eldri W - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eldri W
Saam met vriende

Fantastiese verblyf!

Sien die sterre hieronder.

SkipSkop's terugvoer

Dis goed om te hoor julle het lekker gebly, ten spyte van die ongure weer in Paternoster!
Hoop om jul weer in die nabye toekoms as ons gaste te verwelkom.

SkipSkop
Vanaf R2 662
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 662
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 662
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkZTEwZTIyLTg0OTQtNDE3My05MjEzLTQ4NDhjNTAxZDI3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 662  per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Malgas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.807763888889 17.894205555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!