Skipskop Chalets

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Skipskop Chalets bied selfsorgverblyf in Swellendam. Dis in die hoofstraat naby die middedorp en het 'n ou vissersboustyl.

Daar is 3 luukse selfsorg-chalets: Lobster, Abalone en Whale. Lobster en Abalone het slaapplek vir 4 en Whale het slaapplek vir 6.

Elke chalet het 'n privaat ingang en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n warmplaat, broodrooster, yskassie en mikrogolf. Die leefarea het 'n kaggel waarin jy kan braai, TV met DStv en gratis WiFi. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skipskop Chalets gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false