Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skipskop Chalets

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 23 resensies vir Skipskop Chalets
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Tommie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tommie S
Saam met vriende

Teleurstellend.

Was in 'n eenheid (Lobster) geplaas i.p.v. Whale Chalet soos deur ons bespreek. Die verandering het vir ons heelwat ongerief veroorsaak. Met ons aankoms is ons meegedeel dat die gaste wat in die Whale Chalet was en dit moes ontruim, besluit het om eers Saterdag i.p.v. Donderdag te ontruim. Dit was vir ons onaanvaarbaar, maar is net blootweg meegedeel dat dit is ongelukkig hoe dit is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skipskop Chalets se terugvoer

Goeie middag Tommie,

Baie dankie vir die terugvoering.

Dit is met misnoeë om te verneem van u ontevredenheid. As gevolg van die vloedramp wat in en om Swellendam plaasgevind het voor u bespreking kon die kontrakteurs wat in die Whale eenheid gehuisves was nie betyds hul projek klaar gemaak het nie. Hul moes egter langer bly en my ander eenhede was te klein vir hul. Ek het dit goed gedink om u in 'n ruimer eenheid te sit met aparte badkamer met bad wat juis meer gerieflik is aangesien die Whale Chalet slegs oor 'n on-suite badkamer met stort en toilet beskik. U het geensins u ongerief aan ons uitgespreek nie maar wel die skuif bevraagteken. Ons poog egter ten alle tye om ons gaste net die beste of beter akkommodasie te verskaf gedurende hul verblyf.

U is welkom om met myself in verbinding te tree.

Skipskop Groete,
Alta Gouws

Skipskop Chalets
Fatima K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima K
Gesin met klein kinders

Enjoyed my stay.

It is your home away from home. The perfect accommodation for an overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sebastian S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sebastian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en geriewe was doeltreffend.

Lekker gebly alhoewel die eenhede teen die hoofpad was. Rustig gewees alhoewel die diere nie vrylik kon beweeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda B

Lekker gekuier en was baie vriendelike staff.

Baie netjies. Sal weer gaan. Swellendam se mense is so gasvry en vriendelik orals waar ons was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S
Enkelreisiger

Oornagverblyf met motorfiets toer deur Karoo & Suidkaap.

Die kamer was uiters netjies, skoon & baie mooi versier. Dit was seker die beste akkommodasie van my 5 dae reis. Dit het erg gereën toe ek gearriveer het & die binnehuise-braai was fantasties. Daar was 'n yskas & groot vrieskas vir al my benodighede. Die WiFi sein was bietjie swak in die slaapkamer maar dit was genoeg vir my benodighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deslin J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Deslin J
Saam met vriende

It was okay.

Not much to do. A pool would've been great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Werner C
Gesin met tieners

Day visit to Swellendam.

All in all good experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margot M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margot M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Central, cool, clean and tidy.

The owner kindly let us check-in early to get ready for a wedding. Much appreciated. Cottage was clean and tidy. Our stay was very brief but would love to go back. Only problem was accessing the Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-zann G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-zann G
Saam met vriende

Rustig en kalmrend.

Stil, maar veilig en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stanley T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley T

Kuier was baie aangenaam.

Die goeie weer was in ons guns. Die braaigeriewe was genoegsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes R
Besigheidsreis

Immediately could help us at a very short notice.

Very kind and most helpful and accommodating. Will recommend to anyone and such a beautiful and clean little town. Well done to the whole community. Best wishes to all your business endeavours.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met vriende

Ongelooflike diens.

Hulle het vir ons gewag tot redelik laat, aangesien daar onvoorsiene omstandighede was wat ons aankoms vertraag het. Hul vriendelikheid was 'n lafenis, en ek kan Skipskop met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lorraine V
Gesin met tieners

Alles was netjies en skoon.

As jy vir volwassenes bespreek verwag jy nie bunker beddens, braai moet nie van bure geleen word nie, nie genoeg stoele om buite te sit nie, moes vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanel W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel W
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, pragtige, skoon verblyf met bederfies.

Ons is vriendelik ontvang en die verblyf was skoon en netjies. Alles wat jy benodig is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tafadzwa C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tafadzwa C
Gesin met klein kinders

Great and relaxing. Downside, there's no gate.

We enjoyed the relaxing environment, it's just that there's no gate at the premises and therefore it's not safe for children to play outside. The house is right by the main road. Also, there was no couch in the living room to sit and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwda T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, baie vriendelik ontvang.

Die chalets het alles wat mens nodig het, is baie sentraal geleë en dus maklik om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thys O
Gesin met tieners

It was very small for a family, the toilet didn’t work and as a self catering unit it was very basic. The people next door were so loud too.

We would not stay there again, due to the space and there was nowhere to eat, and cooking was a challenge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Huisie was baie skoon en netjies.

Die eienaars het baie moeite gedoen en om ons te akkommodeer met 'n ekstra bed en breekgoed in die Lobster Huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shiovhon H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Shiovhon H

Dit was vreedsaam.

Almal was baie vriendelik en het verblyf gemaklik gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 105, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkYzAzMTg2LWFkMjMtNGFmNC05YzVmLWZmNTU2MzNhZjc4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 23 5 1 4 105 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.024303244717 20.43786981277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem