+5
Selfsorg in Bethulie

Skoene Uit @Hillside

2 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 President Swart Crescent, Bethulie, 9992, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Skoene Uit @ Hillside bied gerieflike oornagverblyf op dieselfde perseel as Hillside Guesthouse, maar is privaat en apart van die hoof-eenheid. Skoene Uit @Hillside is 'n selfsorgeenheid en daar is gratis parkeerplek onder 'n skadunet-afdak.

Dié ateljee-eenheid is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n gasstoof toegerus.

Verder is daar 'n TV met Openview-kanale en HDMI-opsies vir Netflix en Disney+. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is alternatiewe krag beskikbaar tydens beurtkrag wat die WiFi en sekuriteitskameras aandryf. Sonkragligte is aangebring om die erf te verlig.

Buite is daar 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Dié eenheid is die ideale oornagstop vir gaste op pad na hul bestemming of gaste wat 'n paar dae se besoek aan die besonderse dorp wil aflê.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bonnie M
5.0
Peaceful and relaxing after a long drive. Wonderful stay, the host was so warm, welcoming as well as accommodating. The accommodation i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Marlie V
5.0
Oulike oornag stop op ons reis en selfs die hondjies was welkom. Oulike, netjiese oornag stop. Vriendelike en behulpsame eienaars wat selfs 6 uur in d...
Sien meer
Jan 2025
Ina P
Saam met vriende
4.8
Kans om die lang sit te ontspan. Pragtige omgewing. Effens 'off the beaten track' maar die moeite werd.
Jan 2026
Rina N
4.6
Kan die oornag fasiliteit aanbeveel. Skoon, wit linne, rustige omgewing, vriendelike ontvangs, honde kinders was veilig. Sou graag 'n spieël wou hê om...
Sien meer
Des 2025
Nokuphiwa K
Gesin met tieners
4.0
Lovely stay. We had a lovely halfway rest. The place is nice and clean. A lovely host, who communicated very well. We had to leave very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lente Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6 President Swart Crescent, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Skoene Uit @Hillside het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 President Swart Crescent, Bethulie, 9992, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76cd94b344a14dc3a4189db2eb0599cceb3e414d6bbc3cba55b00bd0a9426ca8528b0acc270fa44f7b31027c431835637896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 6 President Swart Crescent Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.493826392887 25.968479263408
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang