Prins Albert Akkommodasie by Skonerus | LekkeSlaap
+22

Skonerus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kweekvallei-singel 4, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 120 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Skonerus is 'n bekoorlike selfsorghuis in Prins Albert. Dié dorpie skuil onder die Swartberg in die Karoo en bied 'n verskeidenheid doendinge, van wyn-, olyf- en kaasproe, tot sterrekyk en die historiese besienswaardighede verken.

Die oulike huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer het 'n bad en stort en die ander badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die huis het ook 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging, 'n braai-area binne en buite, privaat binnehof en 'n toesluitmotorhuis.

Prins Albert bied 'n verskeidenheid nasionale monumente, begeleide historiese wandelings, natuurreservate, 'n plaasmark elke Saterdag en talle vrugte- en wynplase.

Slaapplek

’n Bespreking by Skonerus sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kweekvallei-singel 4, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 120
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 120
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kweekvallei-singel 4, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Yuo75Kdkkhk9WWrtksmfvFSR0w2cmKlfBIBiVaP0kftvCvooA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 120  per nag (vir 6 persone) 4 Kweekvallei Crescent Luttig Street 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.227772666974 22.032104746726
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za