Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skoon Accommodation

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenheid 1
Selfsorg
Eenheid 2
Selfsorg
Hoofhuis
Selfsorg
Huisreëls

Geen harde musiek/geraas/steurnisse word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
'n Maksimum van 4 gaste word toegelaat. Net die aantal gaste vir wie daar bespreek is mag in die eenheid bly (Maksimum 2 gaste in eenheid 1 en 2 en 4 gaste in die hoofhuis).
Partytjies word nie toegelaat nie.
Eenheid 1 en 2 het elk 'n parkeerplek op die perseel. Die hoofhuis het 2 parkeerplekke op die perseel. Ander gaste mag nie op die perseel parkeer nie. Moet asb. nie op die bure se grasperk parkeer nie.
Sluit asb. al die deure, vensters en sekuriteitshekke wanneer julle die perseel verlaat. Basiese voorsorgmaatreëls en sekuriteitsreëls moet gevolg word om jouself en jou besittings te beskerm. Skoon Accommodation aanvaar geen verantwoordelikheid vir enigiets wat gesteel word gedurende verblyf nie.
Nelson Mandelabaai gaan deur 'n droogte en gaste moet asb. water spaarsamig gebruik.
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Tref asb. reëlings vir kinders onder 3 jaar vir 'n bababed (linne vir die bababed word nie voorsien nie).
Breekskade is vir gaste se rekening. Rapporteer asb. enige breekskade.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 42, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c889b0a8c680ec5a830b31be135b94a4e2300f6f1762925ebdcd82ddd404fd5d7443bd69c39eb93486c3a7c115746f6a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 42 Marine Drive Schoenmakerskop 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.040185038621 25.539887448549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem