Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skoorsteenberg Farm and Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Skoorsteenberg Farm and Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sam L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam L
Saam met vriende

The most wonderful stay! Nana is an incredible host!

The most wonderful stay! Nana is an incredible host. She went out of her way to make our stay worth it. The accommodation is extremely well-equipped. This is the type of stay where you just need to bring clothes and food, as everything else is provided. The location of the accommodation is perfect for someone who loves to be outdoors and in nature. A clear sky means wonderful stargazing too! If the weather is too hot, there is also a small splash pool to help cool you down. Everything is just perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skoorsteenberg Farm and Cottages se terugvoer

Thanks for the wonderful review, Sam. I'm so pleased you enjoyed your stay so much - in spite of all the unexpected developments! I would love to see you again before I sell the farm, so will keep you updated.
Regards,
Nana

Skoorsteenberg Farm and Cottages
Pieter S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Het baie lekker gebly. Het net te min tyd gehad om die Karoo ten volle te geniet.

Dit is die regte plek om rus vir die siel te kry. Het alles wat beskikbaar is, waardeer aangesien dit baie moeite verg om so 'n afgeleë plek te bedryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skoorsteenberg Farm and Cottages se terugvoer

Baie dankie Pieter. Ek is bly julle het dit geniet, en dat jy die moeite wat ons doen, raak gesien het. Ons probeer om dit so gemaklik as moontlik vir mense te maak.
Kom kuier gerus weer as julle n bietjie meer tyd het.

Skoorsteenberg Farm and Cottages
Melissa P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing 3 nights.

We loved it! We stayed for 3 nights in Date Cottage and had a great time. This is the perfect place for a proper break. Off the grid but so comfortable. The cottage has everything you need. There are beautiful walks, sunsets and animals on the farm. Nona was so warm and friendly and we even got a freshly baked bread on our 2nd day. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skoorsteenberg Farm and Cottages se terugvoer

Thank you for your kind review, Melissa.
I'm so pleased you enjoyed your stay and feel like it was a real getaway.
The farm is beautiful at the moment so your timing was perfect.
Thank you for your visit and please come again.

Skoorsteenberg Farm and Cottages
Lorraine R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine R
Gesin met klein kinders

Tranquil cosy stay in the heart of the Tankwa.

The perfect Tankwa stay! Clean and very cosy accommodation. Lots of open spaces to 'play'. Nana was so helpful. The Tankwa gave its best to us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skoorsteenberg Farm and Cottages se terugvoer

Thank you for your great review, it is much appreciated. I am so please you enjoyed your stay with us! Come visit us anytime again.

Skoorsteenberg Farm and Cottages
Martin J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It has been our 7th stay at Skoorsteenberg but our first winter stay. We found that it is best to go either spring or autumn, but summers can be very beautiful as well although it can get extremely hot.

We had a bit of difficulty getting to the farm and 4x4 was required due to a very muddy R355. Two days before our departure, the access farm road was severely flooded but the water subsided just at the right time, so with 4x4 low range we could make it back ok as this road was extremely muddy. It is advisable to contact the farm owner to find out about road conditions, especially if you drive a normal sedan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skoorsteenberg Farm and Cottages se terugvoer

Thank you for the review Martin, and for the many visits. Good advice for future guests in the rainy season, although sometimes we have summer rains too- so always better to contact us before the departure.
As long as you were warm enough, and had a good break. With little else to do, it was probably beneficial.

Skoorsteenberg Farm and Cottages
Arlett D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlett D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sekerlik die deel van ons wegbreek waarna ons die meeste uitgesien het en Skoorsteenberg het nie teluergestel nie!

Asemrowende landskappe, stilte wat jou ore seermaak en sterre waaraan mens kan vat! Die netheid en rustigheid van die kothuis het net gehelp om alles nog beter te maak! Nana is 'n ware gasvrou en uiters bedag en besorgd. Ons het net weer van voor af verlief geraak op die Tankwa en Nana se plaas is 'n juweel daarin. Vriendelike mense in die omgewing. Die Padstal is 'n landmerk op pad soontoe en die pad van Ceres laat mens in bewondering weer vir die natuur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skoorsteenberg Farm and Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Arlett. Ek is baie bly julle het dit so geniet en die stilte van die Tankwa waardeer. Kom kuier enige tyd weer, julle was baie respekvolle en netjiese gaste.

Skoorsteenberg Farm and Cottages
Fanie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Gesin met klein kinders

Afgeleë, rustig en stil.

Die gasvrou Nanna is baie behulpsaam en vriendelik en die huis is baie goed toegerus, skoon en prakties. Wat uitgestaan het was die warmwaterstelsel. Daar is 'n keuse van elektries of 'n donkie om die water warm te kry. Ek het verkies om die donkie te gebruik en so het ons 'n oorvloed warm water gehad vir die hele tyd. Verder het ons baie lekker daar gekuier en die stilte baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skoorsteenberg Farm and Cottages se terugvoer

Hi Fanie en familie, ek is bly julle het julle kuier hier op die plaas geniet. Lekker warm water na n droe dag is altyd lekker.
Groete,
Nana

Skoorsteenberg Farm and Cottages
Grove S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grove S
Gesin met tieners

Wonderlik en rustig. Pragtige natuurskoon.

Dankie aan Nana dat sy ons rifrug Simba geduld het. Ek weet hy het soms bietjie gepla maar dit was wonderlik om hom by ons te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skoorsteenberg Farm and Cottages se terugvoer

Hi Grové
Ek is bly julle het dit hier geniet. Dankie vir jou mooi resensie. Simba het glad nie gepla nie. Hy is net jonk en vol energie. Glo hy het dit ook geniet.
Groete
Nana

Skoorsteenberg Farm and Cottages
Janine R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan in pragtige omgewing. Akkommodasie bied alles en meer.

Wonderlike omgewing vir aktiewe voetslaners en bergfiets-entoesiaste. Die omgewing is pragtig. Die akkommodasie is baie goed ingerig en regtig mooi. Geen internet/selfoonontvangs wat 'n bonus is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skoorsteenberg Farm and Cottages se terugvoer

Thank you for your lovely review, Janine. It is much appreciated. We are so pleased you enjoyed your stay and felt everything was in order. Please visit us again.

Skoorsteenberg Farm and Cottages
Inge V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge V
Gesin met klein kinders

Afgesonder en verlate.

Ons kuier was heerlik. Dit is baie ver weg van enige iets af en 'n fantastiese plek om af te skakel. Die sterre in die nag is onbeskryflik. Ons was in die Olive cottage. Die eenheid is baie netjies, ruim en skoon. Die stoep kyk uit oor die vlaktes en mens kry vrede in jou siel. Die swembad was skoon en 'n baie lekker af koel plek teen die hitte. Ek sal dit enige dag aanbeveel vir mense wat heeltemal wil wegkom van alles af. Maak seker jy vat jou SLR kamera om daai sterre vas te vang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skoorsteenberg Farm and Cottages se terugvoer

Thanks so much for your great review Inge. I am so pleased you enjoyed your stay with us and got back to your life feeling refreshed.
Please give us any feedback to improve our service and experience.

Skoorsteenberg Farm and Cottages
Giuliette B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giuliette B
Gesin met klein kinders

Heerlik en baie baie mooi!

Die mooiste huis en silwerskoon. Alles wat mens benodig en dit is regtig asemrowend mooi. Die maan was vol en ons kon heerlik op die stoep sit en uittuur oor die mooi Tankwaberge. Beslis sal ons weer gaan. Die kinders was mal oor die diere op die plaas en ons het heerlik afgekoel in die splash pool. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skoorsteenberg Farm and Cottages se terugvoer

Dankie Giuliette - ons waardeer jou mooi woorde en is bly julle het dit so geniet.

Skoorsteenberg Farm and Cottages
Marc S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a gem of a place. Well appointed cottages in a stunning location. You can hear the silence!

We were welcomed by Nana at the cottage. The units are well appointed with all you may need. Webber, braai and open fire place. The houses are well insulated against the cold in winter. A place where children can run free. Lovely walk up the kloof and on the vlakte. We will definitely go back. A bonus is that there is no cellphone reception!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skoorsteenberg Farm and Cottages se terugvoer

Thanks for the great review! Really appreciated. We are so pleased you enjoyed your stay, and look forward to seeing you again in the future.

Regards,
Nana

Skoorsteenberg Farm and Cottages
Frans J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J
Saam met vriende

In the middle of the desert.

We went in the heat of summer, but the wind was a relief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skoorsteenberg Farm and Cottages se terugvoer

Hi Frans, we are so pleased you had a good experience in spite of the heat. Please come and visit again when it’s a little cooler.

Skoorsteenberg Farm and Cottages
Yvette F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette F
Saam met vriende

Lovely escape.

We had a wonderful time at Skoorsteenberg. This is truly an escape of a different kind and will appeal to most people. You are totally disconnected from the world - no cellphone reception, Wi-Fi or television. Instead we had endless walks in the mountain behind us, cooled down in the plunge pool and had fantastic suppers outside with the most spectacular display of stars. The house accommodates six people easily and the fans worked well in very hot weather. We felt safe at all times and will certainly return one day!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skoorsteenberg Farm and Cottages se terugvoer

Thank you for your wonderful review, Yvette. I am so glad you enjoyed it so much. Please come again.

Skoorsteenberg Farm and Cottages
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skoorsteenberg Farm and Cottages, Tankwa-Karoo, Ceres, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKWsWiyv7x4TSeTbByExi3itVVSFySjm0YjajRf9OG5XILGg9WA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Skoorsteenberg Farm and Cottages Tankwa-Karoo 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.606299718949 19.952958552149
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem