Skuinslê

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skuinslê is 'n selfsorghuis in Yzerfontein. Die perseel is naby die hoofstrand, asook winkels en restaurante in die middedorp.

Die troeteldiervriendelik-perseel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort

Die goed toegeruste kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, yskas, vrieskas, ketel en 'n broodrooster. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die leefarea het 'n eetkamertafel en 'n binnebraai-area. Die huis het ook 'n boonste dek met braaigeriewe wat gaste kan benut.

Die tuin is ten volle omhein en daar is skilpaaie op die perseel. Die perseel is naby Yzer Bru-bouery, 'n drankwinkel, kafee, skoonheidsalon en 'n koffiewinkel. Die sportsklub en Lula's Restaurant is ook naby, asook die gemeenskapsaal en tennisbane.

Slaapplek

'n Bespreking by Skuinslê sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skuinslê gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 995 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false