+60

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat lugversorging vanaf 1 Januarie 2026 vooraf betaalbaar sal wees.

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring.

Neem kennis dat daar twee ingange na die huis vanaf die hoofstraat is. Die eerste ingang is naby die Krokodilbrug-hek, maar om toegang daartoe te verkry, moet jy 'n langer grondpad ry om die huis te bereik. Die tweede ingang, naby die winkelsentrum ('n bietjie verder van die hek af), bring jou na die huis, wat ongeveer 300 meter van die hoofstraat af is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Erdvark 3782, Malelane, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f70cd1c225ebad3fe4d039d1b4167b2f4aca6083830b839522e1b2aea6aab5a79ba456aed54ff6cd3f3c0531d8523148df3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 21 5 1 5 Erdvark 3782 Malelane 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -25.347047524046 31.797458656449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang