Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Top klas met die mooiste uitsig. Die huis was pragtig skoon, vars en netjies. Alles was goed gereël deur 'n baie vriendelike gasvrou. Definitief 'n ware juweel. Die perfekte plek vir 'n wegbreek om net rustig te wees en te herlaai. Sal beslis weer daar bly, tyd was nie genoeg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie R
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netjies, veilig, gemaklik. Baie, baie lekker gekuier en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Sal definitief weer boek en kuier en aanbeveel. Asemrowende uitsigte, privaat en baie gemaklik. Baie gasvrye hosts wat enige tyd beskikbaar was. Baie te doen in naby ryafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 3 120
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 120
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 120
per nag (plek vir 6)
Bespreek

149 Skuitbaai, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA906858f197baa251bf06524856ae009f67f72fdab9d861b34dc0c926f2ddf38b72ddae52b7995c2b6d5d2f465d0f4de41168?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 120 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 149 Skuitbaai Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075855494304 24.238623092988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang