LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Skuitbaai Nine Ohh! | LekkeSlaap
+18

Skuitbaai Nine Ohh!

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitbaai 90, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 400 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Skuitbaai Nine Ohh! is op die Skuitbaai Eko-landgoed in Eersterivierstrand geleë en bied slaapplek aan 'n groep of 'n familie van 8 gaste.

Dié dubbelverdiepinghuis het 'n lieflike see-uitsig en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer en bied 'n en suite-badkamer. Die ander 3 kamers is op die boonste verdieping en deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n ekstra enkelbed op hierdie vloer beskikbaar.

Die goed toegeruste kombuis is op die grondvloer geleë en het 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Daar is 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Maaltye kan in die etenskamer geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan voor die TV met DStv. Daar is 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, 'n stapelbed en 'n TV met DStv, asook 'n binnenshuise gasbraai met 'n see-uitsig en 'n Jacuzzi. 'n Studiehoekie is beskikbaar op die boonste vloer.

Daar is 'n buitebraai-area, 'n area om vis skoon te maak, asook 'n buitestort. Parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis en 'n skoonmaakdiens is ingesluit by die tarief.

Die Skuitbaai Eko-landgoed bied sy eie sekuriteit, 'n klein hawe vir ski-bote, 'n strand, tennisbaan en 'n swembad. Die Fynbos Gholflandgoed is net 800 m van die eenheid af.

Slaapplek

’n Bespreking by Skuitbaai Nine Ohh! sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Skuitbaai Nine Ohh!
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Skuitbaai 90, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Skuitbaai Nine Ohh! het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 400
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitbaai 90, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNDE0ODIyLTVjM2QtNDJmZi1iZTg3LTc2Zjc4NmE4NjAxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400  per nag (vir 8 persone) 3 5 1 5 Skuitbaai 90 Eersterivierstrand 6400 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.074837 24.231251
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!