LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Skulpies Accommodation | LekkeSlaap
+17

Skulpies Accommodation

Winteraanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Apr 2021 tot 31 Aug 2021.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulpiesweg 10, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Skulpies Accommodation is in die pragtige Strandfontein geleë. Die gastehuis is bekend vir sy skoon, gerieflike en goed onderhoude eenhede wat teen bekostigbare tariewe gehuur kan word.

Die 3 eenhede het elkeen 'n TV met 'n OpenView-opsie. Daar is ook WiFi, beddegoed, haardroërs, eetgerei, kookgerei, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, broodrooster en 'n strykplank- en -yster. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Gaste moet asseblief hulle eie driebeen-potjie saambring. Rook is verbode.

Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit kajakvaart in November, swem, voetslaan, die Weskus Kreefroete, visvang, branderplankry, valskermsweef, riviervlotvaart, kreefduik, sterrekyk, 4x4-roetes, bergfietsry al langs die rotse en die Flamink-voëlkykroete in. Skulpies Accommodation is sowat 15 minute van die strand en getypoel af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 14 resensies vir Skulpies Accommodation
Netheid
3.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • Skulpiesweg 10, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skulpies Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulpiesweg 10, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmYjg2M2IzLTk5ZGYtNDNlMi1hZDNhLTdhNjU0MGI1MzFjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 10 Skulpies Road Strandfontein 8151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -31.756280186152 18.227629986268
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!