LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Skulpies Accommodation | LekkeSlaap
+17

Skulpies Accommodation

Anex met 1 slaapkamer (dubbelbed)
was R800
Vanaf R640
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamerswoonstel is volledig toegerus. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, Open View DStv (gaste kan hul eie dekodeerder bring), stoof, wasmasjien en yskas-vrieskas. Die woonstel het 'n stort en braai-area. Veilige parkeerplek op die perseel. Geen see-uitsig, rook is verbode en troeteldiere word toegelaat. Bring eie bad- en strandhanddoeke saam.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word vereis en sal in jou bankrekening terugbetaal word na die inventaris nagegaan is. Vir enkelnagbesprekings word 'n ekstra R200 gehef.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Skulpies - trappe lei na eenheid
was R1 500
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Skulpies het slaapplek vir 6 gaste en spog met 'n see-uitsig vanaf die kamer en die balkon. Daar is 3 slaapkamers met 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n binnebraai. Rook is verbode in die eenheid en dis nie troeteldiervriendelik nie. Die eenheid het ook 'n TV met Open View-kanale (gaste kan hul eie DStv-dekodeerder bring), WiFi, beddegoed, handdoeke, eetgerei, breekware, kombuistoebehore, mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, diepvrieskas, broodrooster, strykyster en -plank, plastiekstoele en wasmasjien. Bring eie bad- en strandhanddoeke saam.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word vereis en sal in jou bankrekening terugbetaal word na die inventaris nagegaan is. Vir enkelnagbesprekings word 'n ekstra R200 gehef.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Galjoen Tweeslaapkamer-eenheid (1 dubbelbed, 2 enkelbeddens)
was R1 500
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek vir 4 mense. Daar is 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 driekwartbeddens, sowel as 'n buitebraai. Die eenheid het ook 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n TV en DStv (Open View). Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder bring. Daar is ook WiFi, beddegoed, handdoeke (nie strandhanddoeke nie), haardroër, eetgerei en breekware, kombuistoebehore, komplimentêre tee, koffie, melk en suiker, beskuit, toiletware, mikrogolfoond, stoof, yskas/vrieskas, diepvries, broodrooster, strykyster en -plank, plastiekstoele en wasmasjien. Rook is verbode in die eenheid en dis nie troeteldiervriendelik nie. Rook is verbode. Die eiendom is troeteldiervriendelik. Bring eie bad- en strandhanddoeke saam.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word vereis en sal in jou bankrekening terugbetaal word na die inventaris nagegaan is. Vir enkelnagbesprekings word 'n ekstra R200 gehef.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulpiesweg 10, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmYjg2M2IzLTk5ZGYtNDNlMi1hZDNhLTdhNjU0MGI1MzFjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 10 Skulpies Road Strandfontein 8151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -31.756280186152 18.227629986268
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!