Skurwebank Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Lynette B - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, gaan die ekstra myl vir hul gaste.
Danie B - Des 2023
Algehele gradering
Absolute wonderlik.
Skurwebank Lodge se terugvoer
Baie dankie Danie, dit was net 'n plesier om jou en jou gesin hier te hê!
Debby M - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Skurwebank Lodge se terugvoer
Baie dankie Debby, dit was regtig lekker om jou hier te hê. Ek neem aan en hoop dat die 1/5 vir diens 'n tikfout was
Indien nie, hoor ons graag van jou om sodoende ons diens te verbeter en op te skerp.
Heather-lee P - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf in die bos.
Skurwebank Lodge se terugvoer
Baie dankie Heather, dit was regtig lekker om jul hier te hê, Jul is enige tyd welkom by ons!
Groete
Mari Fraser
Retha N - Jun 2023
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Skurwebank Lodge se terugvoer
Baie dankie Retha, Was baie lekker om jul hier te hê! Hoop om jul weer te sien!
Groete
Mari Fraser
Riaan R - Jun 2023
Algehele gradering
A little gem in the Bushveld.
Skurwebank Lodge se terugvoer
Thank you Riaan. We are glad you had a pleasant stay. Looking forward to your next trip.
Warm Regards,
Mari Fraser
Gerhard K - Jun 2023
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Lees meerSkurwebank Lodge se terugvoer
Ons is dankbaar dat jul dit so baie geniet het Gerhard en ons waardeer jull terugvoering.
Dit was lekker om jul hier te hê, jul is altyd welkom.
Groete,
Mari Fraser
Lize Marie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf met gasvrye eienaars.
Skurwebank Lodge se terugvoer
Baie dankie Lize Marie. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Groete. Mari Fraser
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R33, Skurwebank Plaas 731, Ellisras, 0555, Limpopo