Skurweberg Bush Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skurweberg Bush Camp bied ekovriendelike verblyf op ‘n afgeleë plaas in die buitewyke van Loeriesfontein. Dis deel van Namakwaland en die ideale bestemming om blomme te kyk.

Verblyf word gebied in ‘n karavaan met slaapplek vir 2 en 6 kampeerplekke met gemeenskaplike ablusiegeriewe, ‘n toilet en kombuis. Die karavaan het ‘n dubbelbed en ‘n leefarea buite met ‘n yskas, gasstoof en kookgerei.

Die gemeenskaplike badkamer het ‘n bad en ‘n uitsig op die berge, asook ‘n toilet. Daar is ook ‘n gemeenskaplike lapa en ‘n kombuis met ‘n gasstoof en ‘n braai-area.

Die ligte en sommige toebehore gebruik sonkrag en water word via ‘n donkie verhit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skurweberg Bush Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R240 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za