LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sky Lodge | LekkeSlaap
+203

Sky Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 66 resensies vir Sky Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Gert M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens. Baie vriendelik en behulpsaam!

Diens was baie goed, personeel baie behulpsaam en vriendelik. Netjies en skoon kamers. Plekkies kan wel doen met 'n bietjie instandhouding van die geboue. Houtdeur was bietjie lam en houttrappies besig om uit mekaar te val.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Gert

Thank you for your kind review. We appreciate the positive feedback!

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Clemencia and Dennis are a great management team. We are lucky to have such dedicated and efficient management and staff.

Sky Lodge
Nomava I - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomava I
Saam met vriende

Very nice and enjoyed it

Loved my stay and the manager was involved all the way.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Nomava,

Thank you for your kind review. We appreciate the positive feedback.

We are glad you enjoyed your stay in the Butterfly and Wild Monkey Tree cottages and we hope to see you again soon.

Clemencia and Dennis are a great management team. We are lucky to have such dedicated and efficient management and staff.

Sky Lodge
Sebastian L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sebastian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, peaceful stay.

We had an awesome 3-night stay at Sky Lodge in one of the stone suites, the room was very comfortable and cosy, the view was amazing, we had an overall really relaxing break and would recommend this to anyone looking for a breakaway.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Sebastian

Thank you for your kind review. We appreciate the positive feedback!

We are glad you enjoyed your stay and the views and we hope to see you again soon!


Sky Lodge
Cornelia V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en natuurskoon.

Dis waarde vir geld om daar te gaan dit was ons eerste keer gewees maar dit was asemrowend mooi en rustig Die bestuur en personeel was baie uitstekend met hul pligte so vriendelik en baie gaaf het ons regtig verwelkom ons was vroeg gewees en dit was nie 'n probleem met hul gewees nie. Baie warm gewees maar gerieflik die plek waar ons gebly het was netjies skoon en baie goed ingerig, baie dankie vir die geleentheid om daar te kon rus weg van stadslawaai.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Cornelia,

Thank you for your kind review. We appreciate the positive feedback.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

Clemencia and Dennis are a great management team. We are lucky to have such dedicated and efficient management and staff.

Sky Lodge
Faren M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faren M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

The staff is amazing! View is perfect. Unfortunately the couches were very dirty, much needed aircon in living room wasn't working and we did not receive dishwashing liquid. Otherwise everything else perfect.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Faren,

Thank you for your kind review. We appreciate the positive feedback.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

Clemencia and Dennis are a great management team. We are lucky to have such dedicated and efficient management and staff.

Sky Lodge
Francois D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slapelose nag.

Ons het ongelukkig bure gehad wat heelnag party gehou en verskriklik lawaai het. Drie-uur die oggend is karre geref en wiele gespin. Ons het dit die volgende oggend aan die bestuurderes genoem, wat baie simpatiek was. Die probleem is net dat ons nie 'n nommer in die kamer gehad het om dit in die nag te rapporteer nie.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Francois

Thank you for your review. We appreciate it.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon. It is unfortunate that you had an inconsiderate.

Clemencia and Dennis are a great management team. We are lucky to have such dedicated and efficient management and staff. They are on call 24/7 to provide assistance where ever necessary. The duty manager number is in the room info file.

Sky Lodge
Marika A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika A
Saam met vriende

Het die verbly geniet, pragtige uitsig en netjies.

Verblyf was netjies en baie mooi uitsig, het die tydjie by Sky Lodge geniet.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Marika

Thank you for your kind review. We appreciate it.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

Sky Lodge
Laetitia G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is vreeslik mooi, plek is baie netjies

Onthou om asb die volgende reisigers te sê dat dit 'n selfsorg verblyf is en dat dit ongeveer 3km grondpad is.

Sky Lodge's terugvoer

Thank you for your kind review. We appreciate it!
We are glad you enjoyed your stay and the views and we hope to see you again soon!

Sky Lodge
Peter M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en baie rustig, kliëntediens was puik!

Die eenheid waar ons gebly het was baie skoon en netjies, goed uitgelê met goeie fasiliteite. Die aparte braai-area was baie prakties en handig. Voorwaar 'n besonderse plek.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Peter,

Thank you for your kind review. We appreciate it.

We are glad you enjoyed your stay with the private boma and we hope to see you again soon.

Clemencia and Dennis are a great management team. We are lucky to have such dedicated and efficient management and staff.

Sky Lodge
Channe S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Channe S
Saam met vriende

Goed geleë en baie mooi uitsig.

Sky Lodge het die mooiste uitsig. Akkommodasie is skoon, mooi en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Channe

Thank you for your kind review. We appreciate it!

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Sky Lodge
Gideon Pieter K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon Pieter K
Gesin met tieners

Pragtige ligging baie mooi uitsig.

Vriendelik, behulpsaam en akkommoderend. Eenheid was ruim met al die benodigdhede.

Sky Lodge's terugvoer

Thank you for your kind review. We appreciate it!
We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!
Clemencia and Dennis are a great management team. We are lucky to have such dedicated and efficient management and staff.

Sky Lodge
Nicola B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige dag aanbeveel. Ons is al paar keer weer terug. Uitsigte wat jou laat vergeet van die stad se gejaag.

Sien sterre.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Nicola,

Thank you very much for your kind review. We appreciate it.

We are glad you enjoyed your stay. It is always special to get great reviews from good repeat guests.

We hope to see you again soon.

Sky Lodge
Elsa N - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die moeite werd.

Wonderlike uitsig. Oopplan-kombuis en kamer is oulike idee. Het 'n heerlike tyd gehad. Sal beslis weer besoek. Bestuurder, Dennis 'n voorslag. Altyd beskikbaar en uiters bekwaam en vriendelik.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Elsa

Thank you for your kind review and recommendation. We appreciate it!

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Dennis is great and nothing is even too much hassle for him. We are lucky to have him as part of our team.

Sky Lodge
Chris H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met vriende

Skoon, modern en fantastiese uitsig.

Die boma en swembad-area is lekker ingerig vir ‘n groot groep. Die kamers is groot met lugversorging. Die buitestort is ‘n moet met die uitsig in die oggend.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Chris

Thank you for your kind review. We appreciate it!

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

The Sunset Lodge where you stayed is a good option for a group of up to 8 guests looking for a lodge with private pool deck and boma.

Sky Lodge
Tyron C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beīndruk en sal definitief aanbeveel.

Goed geleë (15 minute vanaf die damwal), veilig en skoon. Perfek vir 'n romantiese naweek weg saam jou beter helfte.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Tyron

Thank you for your kind review and recommendation. We appreciate it!

The lodge is great for a romantic getaway and is close to the various tourist attractions around the Hartbeespoort Dam.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Sky Lodge
Charmane D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmane D
Gesin met tieners

Very clean and neat, staff very friendly and helpful.

Just had unexpected load shedding and the lodge did not have generator!

Sky Lodge's terugvoer

Thank you for your kind review. We appreciate it!
We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!
Clemencia and Dennis are a great management team. We are lucky to have such dedicated and efficient management and staff.

Sky Lodge
Monica R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica R
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik! Verblyf is mooi en ’n fantastiese uitsig!

Dit is baie privaat. Lekker plek. Rustig!

Sky Lodge's terugvoer

Hi Monica,

Thank you for your kind review. We appreciate it.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

Our 4 private lodges have private pools and bomas are great for self-isolation and seclusion.

Sky Lodge
Maryna L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna L
Gesin met tieners

'n Luilekker, rustige paar dae van niksdoen!

Die plek het die mooiste uitsig - ons het die rustigheid terdeë geniet! Dit was baie skoon - het selfs die sanitizer geruik met ons aankoms! Die voordeel van 'n privaat swembad is beslis 'n pluspunt. Sal weer wil gaan.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Maryna,

Thank you for your kind review. We appreciate it.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

The Sunset Lodge with its private pool and boma area is a great option for guests looking for some self-isolation. This cottage is popular in these times.

Sky Lodge
Paulo A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulo A
Gesin met klein kinders

Amazing view from the pool area and great weekend away.

Perfect place to retreat to with family and friends.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Paulo,

Thank you for your kind review. We appreciate it.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

Sky Lodge
Elrica K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elrica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rusting en heerlik in die natuur geleë!

Ons sal rerig Sky Lodge aanbeveel en sal weer terug kom!

Johanna D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna D
Gesin met klein kinders

Pragtige natuurskoon.

Pragtige plek met private swembad en dek. Kamers groot en gerieflik. Jammer die Jaccuzi het nie gewerk nie en ligte in kombuis is baie flou maar verder was dit heerlik. Mooiste uitsig! Sal vir seker weer soontoe gaan.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Johanna,

Thank you for your kind review. We appreciate it.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

Sky Lodge
John D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Basiese verblyf maar waarde vir geld.

Een stort het glad nie gewerk nie. Die veiligheidshek se slot moet Q20 kry. Robert is 'n ster. Dankie.

Sky Lodge's terugvoer

Hi John
Thank you for your kind review. We appreciate it!
We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!
Our staff always try to go the extra mile.

Sky Lodge
Judy J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier - eenheid was skoon en onderhoud redelik.

Saterdagaand het 'n groep gaste by die Lodge dwarsdeur die nag luidrugtig gekuier en onsettend geraas. Niemand het moeite gedoen om hulle stil te maak nie en die ander gaste kon regtig nie die natuur en veldgeluide waardeer nie. Bestuur en personeel is geheel en al afwesig- daar is wel 'n telefoonnommer wat jy kan skakel as jy iets benodig.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Judy

Thank you for taking the time to review the lodge.

We are glad you enjoyed your stay.

Our duty manager is on call 24/7. As the lodge is spread of 50 hectares we always suggest that if there is any concern about any other guests in a particular section that you report the disturbance to the duty manager who will then send security to confront any inconsiderate guests.

Sky Lodge
Linda W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W

Majestic views

This stay exceeded my expectations. The staff and the venue everything was so well done. Even if we had issues the staff sorted it out before we asked.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Yolinda,

Thank you for your kind review. We appreciate it.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Clemencia and Dennis are a great management team. We are lucky to have staff dedicated and efficient management and staff.

Sky Lodge
Wayne D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne D

Baie geniet. Was baie mooi en sal weer so maak.

Aloewel ons nie baie tyd (behalwe die nagte) by die lodge spandeer het nie, kon ons nie fout vind nie en baie vriendelike diens ontvang. Dankie

Sky Lodge's terugvoer

Hi Wayne

Thank you for your kind review. We appreciate it.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

Sky Lodge
Desere B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desere B

Heerlike wegbreek na Hartbeespoortdam

Die heerlikste verblyf naby Hartbeespoortdam. Alles wat jy nodig het in die eenheid, met 'n pragtige natuurskoon. Ons het dit vreeslik geniet, baie dankie!

Sky Lodge's terugvoer

Hi Desere

Thank you for your kind review. We appreciate it!

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Sky Lodge
Pierre C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre C
Saam met vriende

Dit was baie asemrowend om bietjie weg te breek.

Dit was baie stil en rustig en baie mooi uitsig gewees!

Sky Lodge's terugvoer

Hi Pierre

Thank you for your kind review. We appreciate it.

We are glad you enjoyed the views and we hope to see you again soon.


Sky Lodge
Sue M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue M
Saam met vriende

Heerlik gekuier met ons vriende vir my man se verjaarsdag. Die uitsig is ongelooflik, personeel baie behulpsaam en dis binne 'n uur van die stad af.

Clemencia (die bestuurder) en Orbit (die tuinman/dagwag) was baie vriendelik en behulpsaam en het 10pm die aand toe ons gas opgeraak het, vinnig vir ons 'n nuwe bottel kom installeer. Ons sou dalk nie dié plek kan bekostig teen normale tariewe nie (het gebruik gemaak van die 30% buite-seisoen-afslag) so of ons weer besoek sal afhang van die tariewe in die toekoms. Maar die verblyf en die uitsig was 'n heerlike wegbreek so naby aan Pretoria! Dankie vir die moeite!

Sky Lodge's terugvoer

Hi Sue

Thank you for your kind review. We appreciate it!

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Sky Lodge
Ruan R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik lekker om weg te kon kom na 'n netjiese en wonderlike plek.

Dit was die moeite werd, sal enige tyd weer terug gaan.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Ruan

Thank you for your kind review. We appreciate it!

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Sky Lodge
Etrecia V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etrecia V

Uitsig was fenomenaal, rustige atmosfeer, kan lekker rus en kuier saam familie en vriende.

Die lodge het baie goeie eienskappe en spasie is definitief een van die goeie eienskappe asook ligging naby die stad. Covid 19 het verskeie lodges seergemaak, dus is my volgende kommentaar positiewe kritiek en ek verstaan volkome dat kontantprobleme die oorsaak hiervan kan wees. 50% van die koffiebekers was gekraak of seergekry, geen glasbakke om kos te bedien nie. Baie minder vurke as messe. Geen steak-messe wat dit moeilik maak want braai is aan die orde van die dag as jy daar kuier. Linne was skoon en netjies, maar sekere kamers se linne is op die rand van afskryf,gevlek of gaatjies. Almal was baie vriendelik toe ons arriveer.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Etricia

Thank you for your kind review. We appreciate it and due to all the positive responses we are pleased to announce that we have received the TripAdvisor Certificate of Excellence Award for the 4th year in a row and have just receive the TripAdvisor 2020 People’s Choice Award!

Clemencia is a great asset to our team. We are lucky to have a duty manager like her. If you need any additional catering items she is always willing to try assist where she can.

We try to keep our cutlery and crockery standard and do not supply steak knives. Unfortunately expensive steak knives sometimes go missing on check out (together with swimming towels, hairdryers and irons). Having to constantly replace these items has an adverse effect on the prices we charge so would rather keep our prices lower by eliminating the items that go missing.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Sky Lodge
Steyn O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Steyn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtige uitsig.

Bed linne kort bietjie aandag, lyk verbleik en afgeleef. Hek by ingang werk nie, gaste moet self oop- en toemaak. Weet nie hoe veilig dit is nie.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Dalene

Thank you for your review. We appreciate it!

To answer your question about safety, we have night security linked to armed response which you have seen patrolling. Security also locks the main gate at night and the security gates etc in the cottage are good.

Sky Lodge
Samantha R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, peaceful, beautiful place to relax.

I stayed for 2 nights with my boyfriend. Very romantic, quiet place. Clean and comfortable. Clementia the manager is so friendly and welcoming, makes all the difference. I would love to go back again one day, for longer next time.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Samantha

Thank you for your kind review. We appreciate it.

Clemencia is a great asset to our team. We are lucky to have a duty manager like her.

Sky Lodge
Nishan R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nishan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut aaklig vir die prys. Personeel was behulpsaam, maar steeds sleg.

My vrou het skaars geslaap vanweë haar fobie van spinnekoppe, die lugversorging het aan- en afgegaan. Die paaie na die bestemming was sleg. Die beddegoed en gordyne was vuil, die kombuis is met insekte oorval, ons kon nie lekker slaap nie en eintlik moet ons geld terugbetaal word. Die hele punt van 'n vakansie is rus en ontspanning, en nie spanning oor of 'n spinnekop jou gaan byt of iets op jou gaan kruip terwyl jy slaap nie. Uitstekende omgewing, maar verblyf nie die moeite werd nie, ons moes die hekke na die lodge self oopmaak en ons het gevra of dit weens beurtkrag is. Die antwoord was nee, dit was net omdat die hek te ver weg is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Utterly terrible for the price. Staff was helpful but still bad.

My wife hardly slept due to her phobia of spiders, the air cons were going off and on. The roads getting to the destination was bad. The bedsheets and curtains where dirty, the kitchen was overruled with insects, we could not get a good sleep and the matter of fact we should be refunded some money. The whole point of a holiday is rest and relaxation not stressing about whether a spider is going to bite you or something is going to crawl on you while sleeping. Excellent area but accommodation not worth it, we had to open the gates to the lodge ourselves and we asked is it because of loadshedding. The answer was no, it was just because the gate is too far away.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sky Lodge's terugvoer

Dear Nishan
Thank you for taking the time to review.
Like most bushveld lodges we have thatch roofs. We fumigate regularly and get generally get very good reviews about our cleanliness as a result of that.
You found one spider and we did offer you a tin of Doom which you declined. As you have indicated that your wife suffers from arachnophobia, my advice to you would be that you do not consider booking thatch-roof cottages, as, despite the level of cleaning, no lodge will be able to guarantee that you will not encounter a spider.
Most guest farms have manual gates due to the the distance between reception and the gate. Security does lock the gate in the evening.

Sky Lodge
Karien K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien K

Ons naweek by Sky Lodge was baie ontspanne in hierdie rustige, stil, area met baie mooi uitsigte.

Die lodge leen hom perfek daartoe vir meer as 1 gesin met sy 4 en suite-kamers met elk 'n stort én ’n bad, wat baie gerieflik is. Die ekstra kamers word oopgesluit na gelang van hoeveel persone bespreek. Dit is skoon en netjies, hoewel daar bietjie aandag gegee kan word aan die binnenshuise versiering aangesien die muurbehangsels afval en een van die kamers se beddegoed was bietjie stukkend, maar wel skoon. Daar is nie enige skerp messe in die kombuis om jou steak mee te sny of groente te skil nie. Die gras was bietjie lank en die tuin bietjie onversorg, maar benewens dit, bly dit 'n pragtige plek!

Sky Lodge's terugvoer

Hi Karien

Thank you very much for taking the time to review us, we appreciate it.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

Sky Lodge
Melindie E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melindie E
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Pragtige plek, met mooiste uitsig. Personeel fantasties en professioneel.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Melindie
Thank you for your kind review. We appreciate it!
We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!
Clemencia and Dennis are greats asset to our team. We are lucky to have such and excellent duty manager team.

Sky Lodge
Martin S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek.

Regtig 'n wonderlike plek vir 'n wegbreek. Hulle sien my definitief weer.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Martin,
Thank you very much for your excellent review, we appreciate it.
It will be our pleasure to welcome you back again!

Sky Lodge
Marlene K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K
Saam met vriende

Aangenaam verras met die verblyf.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasantly surprised with the stay and the accommodation.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Marlene,
Thank you for taking the time to review Sky Lodge, we appreciate it.

Sky Lodge
Franciska M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciska M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great evening with an amazing view.

We had a great evening there with real friendly staff signing us in and showing us our rooms. The view was great as we could sit and have coffee on a balcony with an amazing view of the mountains and the dam. I would recommend this to anyone.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Carlo
Thank you for your kind review. We appreciate!
We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!
Clemencia and Dennis who looked after you are always friendly and willing to help. We are lucky to have such a dedicated, friendly and efficient duty manager team.

Sky Lodge
Schalk V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V
Saam met vriende

Mooi en lekker!! Kort aandag aan fyner afronding.

Sky Lodge is pragtig en in die mooiste omgewing geleë, ek voel egter dat daar aan die fyner afronding aandag gegee moet word, ten opsigte van beddegoed en matrasse. Ek en my man het op 'n dubbelbed, twee enkelbedjies langs mekaar, geslaap, maar die matrasse was so hard dat ons nie eers langs mekaar kon slaap nie, want die middellyn van die twee matrasse het seergemaak. Afgesien van dit, was daar nie een duvet cover wat die genoeg knope gehad het om die duet inner binne te hou nie. Die algehele netheid was ook 'n probleem. Die badkamervloer was vol stof en daar was nie eers in elke badkamer 'n nuwe rolletjie toiletpapier nie. Ek sal Sky Lodge vir seker vir enige groep vriende aanbeveel, maar hulle gaan moet aandag aan die afronding van hulle gasvryheid en netheid gee.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Schalk
Thank you for your kind review. We appreciate it!
We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Sky Lodge
Ntsako M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsako M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great time. The area is very quiet and peaceful. It's a great place to escape for the city.

The staff was amazing. They were very friendly and helpful. The lodge is not too far from the shops. Beautiful destination.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Ntsako,

Thank you for your kind review. We appreciate it!

We are lucky to have such dedicated and friendly staff.

We appreciated your comments, as that is exactly what we are trying to achieve - Nice bush lodge with a beautiful view, but still close enough to civilization if necessary.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Sky Lodge
Lindy G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy G

Awesome stay.

Excellent service from the time we got to the lodge. Friendly staff and very helpful.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Lindy, Thank you for your kind review. We appreciate it.

We are glad you enjoyed your stay and hope yo see you again soon.

Sky Lodge
Yolanda B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, baie rustig en veilig. Vreeslike mooi uitsig vir romantiese wegbreek.

Baie aangenaam en rustig met vriendelike diens met ons naweek verblyf. Glad nie ver van PTA. Het die uitsig geniet en kon heelwat sterre saans sien. Selfs die een aand die leeus naby hoor brul. Sal vir seker weer daar wil oorbly.

Sky Lodge's terugvoer

Dear Yolanda,

Thank you for your kind review.

It makes us very happy to see that you enjoyed the nature and views, as that is what we are hoping to achieve. The lions you here were from the Predator sanctuary down the road.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

Sky Lodge
Richard M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M
Saam met vriende

Ons het die verblyf geniet, die personeel was baie vriendelik en ek kom in Maart terug.

Ons het die verblyf saam met vriende geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We enjoyed the stay, the staff was very friendly and I'm coming back in March.

We enjoyed the stay with friends.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Richard,

Thank you for your kind review. We appreciate it.

We are glad you enjoyed your stay and we are very happy that you have decided to rebook with us in March.

Sky Lodge
Jarita K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Sky Lodge is 'n lekker, rustige, veilige plek, ek beveel dit sterk aan vir 'n rustige wegbreek. Die diens is uitstekend en die bestuurder het ons baie welkom laat voel.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Jarita,

Thank you for your kind review. We appreciate it

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

Clemencia and the rest of our team are always willing to help. We are lucky to have such a dedicated and friendly team.

Sky Lodge
Grant S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice. Helpful staff.

Thank you to the manager.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Grant,

Thank you for taking the time to review us, we appreciate it.

Our staff are always willing to help. We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

Sky Lodge
Alisha K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alisha K
Saam met vriende

Rustig, vriendelike diens.

Dankie ons het baie lekker gebly.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Alisha,

Thank you for your kind review, we appreciate it!

We are glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon. You booked 2 cottages during your stay, for larger groups next time maybe consider the bigger Red Sky and Blue Sky Lodges as then you will be able to get all guests into one bigger unit.

Sky Lodge
Rudzani N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudzani N

Great for large groups.

Views are breathtaking and the atmosphere is relaxing. We recently stayed at Blue Sky, and whats great about it is the fact that it accommodates large groups under one roof which is rear to find. The house has tons of space with over 10 rooms most of which are en-suite. The 10 adults and 7 kids that were travelling were comfortably accommodated. The pool area was a winner for us, never mind that it is a few meters (10-20 m) from the house through some trees, its perfectly located at the hilltop with marvellous views of Harties and lots of privacy. The downer was the fact that the house was still under construction which we were not warned about prior to the trip. Some rooms floors and walls were just recently plastered with raw cement mix with no tiles or paint. Even though it was neat the sight of it all made us feel like we were at some family members house and not on vacation. The staff were very helpful and were prompt to assist with whatever we needed. If travelling using a private car, sedan or hatch, the gravel road is not pleasant so stock up all you'll need for the stay before check-in and avoid driving back and forth to the shops. Would like to see the final product after all the renovations are done. I'm sure it'll be a stunner!

Sky Lodge's terugvoer

Hi Rudzani
Thank you for your kind review. We appreciate it!
We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Sky Lodge
Tracey C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Die verwelkoming van die mense wat dit bestuur is 10/10. Ons het sommer dadelik tuis gevoel of ons gereeld daar kom kuier. En ons is van plan om November weer terug te keer en meer mense saam te neem.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Tracey,

Thank you for your kind review, we appreciate it.

We are glad you felt right at home with us and we look forward to your return in November.

Sky Lodge
Marlene W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene W
Gesin met klein kinders

Baie mooi! En veilig.

Eenheid is baie mooi, maar het baie opknapwerk wat gedoen moet word.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Marlene

Thank you for taking the time to review us, we appreciate it!

Sky Lodge
Brad G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brad G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Baie mooi en skoon plek, het my verblyf baie geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely awesome.

Very nice and clean place, thoroughly enjoyed my stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Brad

Thanks very much for your review, we appreciate it!

It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon.

Sky Lodge
Anthoney S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anthoney S
Enkelreisiger

Swak diens met mense wat nie belang stel om te help nie.

Met die aankoms was niemand by die groot elektriese hek nie. Ek bel toe die bestuurder en vind uit ek moet hom self oop- en toestoot. Ry toe op tot by ontvangs, maar niemand wa by ontvangs nie. Die deure was gesluit. Ek kry toe 'n man wat daar werk wat toe 'n bos sleutels in my hand stop met die nommer 8 op. Neem toe aan ek bly in eenheid 8. Kom in en let op dat een skakelaar (muurprop) af is op die kragbord. Ek sit toe aan en dadelik begin krag afskop. Vind toe uit dat die borrelbad in die badkamer oorspoel het en uitgebrand het met vorige gaste. So ek betaal vir iets wat nie werk nie en die knaap wat daar ronddwaal kan my ook nie in 'n ander huis sit nie. Sit die lugversorging aan en skielik loop daar water uit die eenheid oor 'n muurprop bo-op die kombuisblad (houtblad). Ek kry toe die instaan-bestuurder, want die regte een is blykbaar met verlof. Ek vertel hom ook van die storie en hy ruk sy skouers vir my op en bied aan dat hy iemand sal stuur om skoon te maak. Dit los nie my probleem op nie. Ek kan die ding nog steeds nie gebruik nie. Let wel, dis nou 2 duursame items wat ek voor betaal wat nie werk nie. Ek sal aanhou kla totdat hulle die situasie regstel en personeel aanstel wat beskik is om met mense te werk. Nog 'n ding wat gepla het is toe ek nou uitgepak het, wou ek gaan swem. Daar is nie 'n kaart of aanwysings of niks wat vir 'n mens aandui waar wat is nie.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Anthoney,

Thank you for your review.

The lodge is on a farm and only has a few cottages. Like most small farm establishments the lodge has a main gate which is on a manual basis as it is not viable to employ a staff member to man a gate with so little traffic.

It does not warrant hiring a full-time additional receptionist to sit at reception all day, as the duty manager is at reception 90% of the time. The other 10% of the time he is checking on other guests and attending to his operational duties. We put the duty manager number on the main gate so that guests can call the manager on duty so that she can know that the new guest has arrived and she can then proceed to go meet the guest at reception which she did in your case.

The maintenance manager was on duty during your visit. It sounds like you may have spoken to another staff member in the region of your unit, who was not able to help. The manager on duty would have been able to call the maintenance manager who would have been better qualified to assist. We apologise for any inconvenience caused.

Regarding the recommendation for a map of the lodge, that is normally used by very large establishments that have many different activities spread over a large area and is not considered necessary for our small lodge. The lodge swimming pool can be seen from the Stone Suite unit and in only 50 metres from your cottage deck.

Sky Lodge
Elme S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elme S
Gesin met klein kinders

Pragtige plaashuis.

Ideaal vir 'n uitgebreide gesin.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful farmhouse.

Ideal for extended family getaway.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Elme,

Thank you very much for your review.

We are glad that you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

Sky Lodge
Shirene F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirene F
Saam met vriende

Fantastiese diens.

Baie dankie aan Clemencia en Dennis vir die wonderlike en vriendelike diens wat ons tydens ons verblyf ontvang het. Die huis waarin ons gebly het was netjies en goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer terug wees in die toekoms!

Sky Lodge's terugvoer

Hi Shirene,

Thank you very much for taking the time to review us, we appreciate it!

Clemencia and Dennis are excellent hosts and we are very lucky to have such a great management team.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Sky Lodge
Leon H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Sien sterre.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Leon

Thanks very much for your review.

One of the best things about the lodge is sitting at your private boma at night and overlooking the valley, mountains and stars on a clear night.

We hope to see you again soon!

Sky Lodge
Boitumelo C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Boitumelo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nicely and quiet.

I will go back, but the place is expensive and over charged.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Boitumelo

Thank you for your kind. We appreciate it!

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

We market the lodge as good accommodation at a fair price. Our average rating for Value across all review platforms is 4/5. We also have specials from time to time so please check online for current and last minute specials.

Also have a look at our big lodges for larger groups as these big units work out even better value when you calculate the daily cost per person.

Sky Lodge
Chantel V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Chantel V
Gesin met klein kinders

Swak.

Bestuurder probeer haar bes om plek aan die gang te hou met min tot geen hulp vanaf eienaars. Die webtuiste sal weer nuwe en opgedateerde foto's moet kry. Plek lyk glad nie soos dit op fotos lyk nie.

Sky Lodge's terugvoer

Dear Chantel,

Thank you for your review, we appreciate it.

We are sorry our lodge did not meet your expectations.

Our staff went the extra mile to try to accommodate your various requests. We agree that our manager is our best asset, she agreed to the 07:30 dishwashing request when they come on duty 09:00, she also offered to service your lodge on public holiday despite the website advising that the units are not serviced on public holidays and tried to resolve your every response to the best of our ability.

Management has the full support of the owners who were constantly updated during your stay.

The lodge uses the best local security company.

Thank you for visiting the lodge and we wish we were able to better satisfy your requests.

Sky Lodge
Hope N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hope N
Saam met vriende

Beautiful lodge, but gravel road is terrible.

The lodge is amazing beautiful, the house is to die for. The staff is always on call to assist. The downfall was the gravel road. We travelled and the weather was bad which made the gravel muddy. Our cars got stuck a couple of times, but the staff was able to pull us out so something needs to be done with the gravel road. At least put some concrete.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Hope

Thank you for your review.

We are glad you loved the lodge.

Our staff are always willing to do whatever they can to make you stay enjoyable.

You visited during the floods and we received over 150mm rain in 2 days which did not help the road. Council does not assist with with roads and we have put a long concrete strip on the hill at our own cost which took over a year and R100,000 to constuct. In the New Year we will continue to work on the road.

We appreciate your feedback on hope to see you soon.

Sky Lodge
Graham R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Graham R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees.

Ek het net een opinie wat ek wil lig. As mens in kom by Sky Lodge en jou sleutel by ontvangs kry is die heel eerste eenheid waar die werknemers bly en hul wasgoed hang buite. Nie baie esteties nie. Die boma-area kan ook meer privaat gemaak word voel ek.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Graham

Thank you for your kind review. We appreciate it.

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

Sky Lodge
Gerhardus G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhardus G
Enkelreisiger

Heerlik, pragtig, skoon en beste uitsig.

Sien sterre.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Gerhardus,
Thank you for your kind review. We appreciate it!
We are glad you enjoyed your stay (and stars) and we hope to see you again soon!

Sky Lodge
Sonika N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Baie mooi uitsig, wonderlike skoon kamers. Net geen waarskuwing van slegte grondpad in. Verder baie lekker naweek. Lieflike plek.

Sky Lodge's terugvoer

Hi Sonika,

Thank you for your kind review. We appreciate it!

We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon!

Sky Lodge
Yolande T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Yolande T

Eenheid vuil, toestelle buitewerking.

Een groot boe-boe van die begin tot die einde. Nog nooit in my lewe in so 'n morsige eenheid gebly nie, yskate opgeys in vriesgedeelte en vorige besoekers se bloed van die die vleis nie skoongemaak nie, yskasgedeelte buitewerking, kragbokse se drade oop, veiligheidsriskiko! Moes ry om ys te gaan koop om goed koud te hou. Personeel beterweterig en het 'n antwoord op al hulle foute, maar geen regstellings is gedoen nie. My lys gaan aan, sal dit nie aanbeveel nie en ook nie weer daar bly nie.

Sky Lodge's terugvoer


Good day Yolande,

Thank you for taking the time to write a review.

I would like to state that problems started on arrival when 9 private room for all 9 of you were demanded. It is our standard practice to allocate twin single beds per room for work delegates as our costing is based on per person sharing. If private rooms are requested in advance then a single surcharge is usually charged.

Our main website is clear on the costing based on per person sharing, however, our listing was not clear at the time you booked, you were upgraded to all single rooms at no extra charge. You, therefore, ended up paying only R 389 per room per night, which is excellent value for that standard of private lodge accommodation.

After that initial room allocation problem, we received numerous complaints from you, some valid and some invalid, the highlight being an extremely loud and condescending call from one of the members of the group, which was completely unnecessary and common courtesy always goes a long way in solving any problems.

The geysers were working, they only needed to warm up again as some of you had already bathed or showered by the time I was shouted at for the geysers not working.

We were also shouted at around 10h30 because housekeeping had not arrived yet. You requested a later service, therefore our duty manager arranged to send housekeeping after 10h00, not at exactly 10h00, as the later service meant that our staff then first go service other units who require earlier services, and then to the late service once complete with their other services.

That big lodge has 2 x fridge / freezer combos plus a chest freezer. If a large amount of unfrozen food and drink is placed in a freezer it will take a while to get cold as the unfrozen food first draws in the cold. The freezers are currently cold and in working condition.

We will defrost freezers on a monthly basis to ensure no ice build-up.

Ice for drinks at the pool can be bought from reception, there is no need to drive to buy ice. The reception also sells firelighters, wood, cold drinks and other basic items for the convenience of guests that forget basis necessities. Our listing has been updated and is now clear about the per person sharing. We will also contact guests who book the big lodge to enquire whether either double beds or twin single beds are required in the rooms.

Thank you for staying at Sky Lodge

Sky Lodge
Nadja D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nadja D

Glad nie tevrede nie!

Ek sal nie hierdie verblyf aanbeveel nie, dit was 'n groot teleurstelling. Ek en my gesin wou 'n lekker wegbreek naweek hê vir my verjaarsdag en toe ons daar aankom was dit glad nie soos dit geadverteer was nie. Die swembad was vuil, jy kan nie die dam sien nie, daar was net een pap bord vir vier mense om te gebruik en omtrent niks skottelgoedseep of sponsie nie en daar was 'n verskriklike klein hangkas in die boonste kamers, ons kon niks klere ophang nie. Die pad soontoe is ook baie sleg, ek sal dit nie met 'n kar ry nie. Hartbeespoort was ook 'n groot teleurstelling, daar was omtrent niks om te doen nie en daar was vreeslik baie smouse. Die advertensie skep 'n vals illusie van 'n luukse wegbreeknaweek en dit was alles behalwe dit.

Hester P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hester P
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreeknaweek.

Die ontvangs en sleuteloorhandiging was baie vriendelik. Ons het in Stone Lodge gewoon wat baie ruim is. Ek wens ek het voor die tyd geweet dat twee van die slaapkamers bo is aangesien dit nie ideaal was met twee klein kinders op en af met die steil trappe nie. Daar was onder twee en suite slaapkamers waarvan een gesluit was. Die skoonmaak dames het dit Saterdagoggend vir ons oopgesluit sodat die kleintjies daar kan slaap. Al die slaapkamers het en suite-badkamers met baddens en storte. Die een spa-bad bo het nie gewerk nie en die stort in die hoofslaapkamer onder is baie knap. Die kamers is lieflik ruim met lugverkoeling regdeur die huis. Die oopplan-kombuis en -leefarea was baie gerieflik met 'n TV (beperkte DStv-kanale). Die stoep is heerlik vir kuier en daar is selfs 'n fooseball-tafel wat lekker afleiding was. Die uitsig is ongelooflik. Die huis is bietjie stowwerig en van die beddens is afgemat. Daar was geen krag Saterdagoggend nie as gevolg van 'n probleem in die area - daar is egter geen opwekkers of addisionele ligte wat krag voorsien in so 'n situasie nie. Die gasstoof het gewerk, maar dit is so donker in die kombuis dat ons nie die kos kon sien wat ons probeer maak het nie. Die opsigter het bloot gesê daar is nie krag nie, jammer. Algeheel 'n rustige naweek, maar nie heeltemal wat ons verwag het nie.

Sky Lodge's terugvoer

Good day Hester,

Thank you for your comprehensive review. We appreciate it!

Eskom does create problems with their load shedding and power, therefore, we have started a process of converting to solar to reduce our dependence on them. A complete solar rollout is a major operation, however, our big Red Sky Lodge is already on solar, and there are generator change-over switches in the other big lodges, Blue Sky and Sunset Lodge, with one planned to follow in Stone Lodge.

We have gas stoves and/or hobs and whistling stovetop kettles too so we can cook and boil water etc. if the power goes down.

We have also started replacing the perimeter and internal road lighting with solar lights.

Reception also has temporary lights available for use during load shedding. We don't leave these temporary lights in the cottages as they tend to go missing. I will place a big sign in reception advising guests that they are welcome to collect a standby light in the case of load shedding.

As Eskom's problems worsen with time, we