LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Skyhouse on Clarence | LekkeSlaap
+15

Skyhouse on Clarence

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemesiaweg 3569, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Skyhouse on Clarence is 'n moderne selfsorgvakansiehuis wat in Bettysbaai geleë is. Dit is naby Hermanus, Gordonsbaai en verskeie wynroetes. Die huis het 'n unieke glasdak wat 'n uitsig op die nabygeleë berge en sterrehemel bied.

Verblyf bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n eet- en leefarea. Die huis het 'n pragtige binnebraai-area wat lekker prakties is, veral as die wind buite waai.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, bergfietsry en fietsry in. Die huis is naby 'n paar winkeltjies, restaurante en kroeë. Kleinmond is sowat 14 km ver en Kaapstad is 91 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Skyhouse on Clarence sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Skyhouse on Clarence
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.1/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Nemesiaweg 3569, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skyhouse on Clarence het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemesiaweg 3569, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNjE1MjRkLWE3YjktNDA5Yi1iYjkxLTI4OGU1OTNlZjBhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 3569 Nemesia Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.357928 18.897621
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!