Beskrywing
1 Ruim slaapkamer woonstel met 4 enkelbeddens, stort en sitkamer/kombuis met stoof, yskas, microgolf oond en alle eetgerei. TV met OPEN VIEW dekodeerder. Lieflikke dek met pragtige see uitsig. Braai en swembad geriewe beskikbaar. Etes of wegneem etes op bestelling beskikbaar. LW (etes nie by tariewe ingesluit nie)
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen rook binne nie
Geen harde musiek nie
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
1 ruim slaapkamer woonstel met 4 enkel beddens , stort en sitkamer /kombuis met stoof, yskas, microgolf en alle eetgerei. lieflikke stoep op grondvloer. TV met OPEN VIEW dekodeerder en toegang na woonstel is rolstoel vriendelik. braaigeriewe en swembad beskikbaar. Ontbyt en wegneem Etes op bestelling beskikbaar. LW (Etes is nie by verblyf tariewe ingesluit nie)
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen rook binne nie
Geen harde musiek nie
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
1 Ruim slaapkamer woonstel met koningins grootte bed , 1 enkelbed en n slaapbank, stort, sitkamer/kombuis met stoof, yskas , mikrogolf oond en alle eetgerei. TV met OPENVIEW dekodeerder. Lieflikke stoep op grondvloer en toegang na woonstel is rolstoel vriendelik. Braaigeriewe en plons swembad beskikbaar. Ontbyt of wegneem etes op vooraf bestelling beskikbaar. Let Wel (Etes nie by verblyf tariewe ingesluit nie).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Maaltye
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Geen rook binne nie
Geen harde musiek nie
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n konings grootte-bed, 'n stapelbed en 'n spieëltafel. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea bied 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, ketel, yskas-vrieskas en 'n ontbyttafel wat 4 gaste kan akkommodeer. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplekke. TV met OPEN VIEW dekodeerder in slaapkamer. Braaigeriewe en swembad beskikbaar. Lieflikke dek met pragtige see uitsig. Ontbyt of wegneem etes beskikbaar op bestelling. LW( Geen etes is ingesluit by verblyf tariewe nie)
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen rook binne nie
Geen harde musiek nie
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
128 Lark Drive, Kaysers beach, East London, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang