+26
Selfsorg in Seepunt

Skyline & Sea Studio

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R517.65 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Hierdie eiendom, soos alle eiendomme in Kaapstad, word beïnvloed deur beurtkrag (geskeduleerde kragonderbrekings) wat deur die nasionale kragverskaffer gereguleer word. Om die impak op u verblyf te verminder, het die woonstel verskeie maatreëls in plek vir ekstra gemak:

'n Kragopwekker wat alle gemeenskaplike areas, gangligte en hysbakke aandryf.

'n Draagbare kragstasie wat u toelaat om noodsaaklike toestelle soos selfone, skootrekenaars en tweede skerms te laai.
'n UPS-rugsteun vir die Wi-Fi, wat 'n ononderbroke internetverbinding verseker.
'n LED-lig om die woonstel tydens onderbrekings verlig te hou.
'n Portierspan is beskikbaar om kennisgewings van geskeduleerde kragonderbrekings via 'n aanbevole mobiele toepassing te verskaf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 6 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

100 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA833e18c9ba6b86c4f201ed00cacfd618cb8893d45f10ebcd8f6dd2a3e8099a972a931e44c46d32101cb02516f3cfd15e7742?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 100 Main Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9116782 18.3930404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang