Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Die huis word verhuur met alle meubels en toestelle en moet in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit gevind is.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word met elke bespreking gehef en sal terugbetaal word onder redelike omstandighede.
- 'n Gaste-handleiding word voorsien met alle nodige inligting rakende die huis, WiFi en plaaslike besienswaardighede.
Alle toestelle en die stoof/oond moet afgeskakel word na gebruik.
Respekteer die bure, geen geraas na 20:00 nie.
Sleutels moet weer in die sleutelboksie geplaas word met vertrek.
Tee en suiker word met aankoms voorsien.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Minderjarige kinders mag nie bespreking maak nie.
Let asb. dat derdeparty-besprekings nie toegelaat word nie.
Geen gaste onder die ouderdom van 21 mag bespreek sonder 'n ouer volwassene nie.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Piesang Valley Road, The River Club, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang