LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14
Selfsorg in Villiers

Slaap Hoekie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nardus V
1 nag
5.0
Aug 2026

Stilte. Rustigheid. Ontspannend. Dis my tweede keer hier en beslis nie my laaste keer nie. Die plek is absoluut perfek. Die TV was aangeskakel toe ek daar kom sodat ek nie 'n minuut se rugby hoef te mis nie. Waar kry mens nog sulke diens?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Perfect for an overnight stay. Clean and neat. The cold was catered for by means of an electric blanket. More than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
1 nag
5.0
Mei 2026

Skoon en netjies plekkie in 'n stil, rustige en veilige kmgewing. Baie lekker gebly in die Vrystaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gray V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker. Baie lekker gebly, vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Slaap Hoekie good value. It’s always such a pleasure to arrive at Slaap Hoekie after a long day’s work on our way home. The space feels immediately comfortable and welcoming. It’s so convenient—just park, take out what you need, have a meal, and rest. Everything is thoughtfully provided, the accommodation is neat, and the linen is of good quality. We make use of this stay regularly, and it consistently offers excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik Moolman
Slaap Hoekie
Baie dankie, ek waardeer dit. Sien julle sommer weer.

Nardus V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld, rustig, stil. Ek wil weer gaan! Absolute waarde vir geld. Plek is netjies, skoon en ruim. Dit is definitief privaat en stil - ek het veral die stilte geniet. Dit is 'n klipgooi ver van die Vaalrivier af - waar ek geboer het! Die enigste probleem is dat Google Maps jou na die verkeerde adres toe vat - daar was groot lagwekkende misverstande gewees met Google. Kyk dus eerder vir die nommer, wat op die hek aangebring is, as om vir tannie Google Maps te luister en spaar jou so 'n verleentheid of twee. Hierdie plek sien my definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Great value stopover accommodation. We really enjoyed our stay at Slaaphoekie and would happily recommend it. The accommodation was a pleasant surprise — comfortable, peaceful, and well suited for an overnight stop. It was especially nice to have proper DStv channels available, which are not always offered anymore. The place is affordable, well maintained, and ideal for travellers needing a break between long-distance trips. We will definitely use Slaaphoekie again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Heerlike geslaap en kaggel baie geniet. Rustige omgewing. Heerlik geslaap en kaggel baie geniet. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Barend S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jun 2026

Can recommend. Clean, and the fireplace with wood was a huge plus for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaretha D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Skoon, netjies en gerieflik. Ja, baie lekker gebly. Slaaphoekie was pragtig skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hendrik Moolman Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek

6 Lourens Street, Villiers, 9840, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc18194b91fa25a35d1178ed072ddcd4f8650456e067f2b91ac9a2f301aed4e0c73e256ab9661da7535e2a76036d2c22e4287?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 6 Lourens Street Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.028683412477 28.593838106885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang