Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slaapplek op 46

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Slaapplek op 46
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Luzaan P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzaan P
Gesin met klein kinders

Ruim huis, perfek vir seevakansie met klein kinders.

Ons het 'n wonderlike vakansie gehad hier. Die huis is baie goed toegerus en het alles wat jy nodig het en is baie ruim. Dit het goeie ligging en alhoewel ons eerder strand toe gery het as stap, het die see-uitsig opgemaak daarvoor. Daar is ook 'n tuintjie wat lekker is met klein kinders. Ons sal graag weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slaapplek op 46 se terugvoer

Dankie Luzaan, ons is bly julle het dit geniet. Ons deur sal altyd oopstaan vir julle. George & Emri

Slaapplek op 46
Louise P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hosts were most welcoming on arrival.

Room was serviced every day to perfection. Sundowner views over the ocean were breathtaking. Very peaceful and quiet for anyone looking for this type of stay. Most enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Gesin met klein kinders

Verwagtinge oortef.

Slaapplek op 46 het ons verwagtinge oortref. Emri en George het ons so welkom en tuis laat voel en het uitstekende kliëntediens gelewer. Die huis se dekor is pragtig, die uiteensetting is prakties en daar is alles wat jy nodig het vir gerief en ontspanning. Ons het so lekker vakansie gehou en sal graag weer by Slaapplek op 46 bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slaapplek op 46 se terugvoer

Hi Jana en familie,
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees hier by ons en ons hoop om julle gou weer terug te ontvang. Liefde vir Katrien.

Slaapplek op 46
Carina H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en mooi.

Die uitsig is pragtig en daar is 'n goot stoep. Die host was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V
Saam met vriende

Beautiful comfortable, very neat beach house.

We really enjoyed our stay! Just a bit too far to walk to the beach with small children. The house had everything we needed. Beautiful sea view from the rooftop patio. We enjoyed the open plan braai area and kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 46, Heroldsbaai Heights, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA355498e182fe83229611c0a32614d743979d1f49cdf14897def54c14ad5914e3a0b171af0857263c708860c57ea8683bb8c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 46 Slaapplek Street Herolds Bay Heights 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.048962009938 22.400487586699