Dwarskersbos  Akkommodasie by Slakkepas 52 | LekkeSlaap
+40
+40

Slakkepas 52

  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slakkepas 52, Dwarskersbos, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Slakkepas 52 is aan die Weskus geleë, omtrent 150 m van die strand af, 20 km verby die Langebaan-afdraai en Club Mykonos se casino. Dis ook net 5 minute van die Bergriviermonding af.

Die Slakkepas-oord bied 'n lieflike selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers, een met 'n dubbelstapelbed op die onderste vloer en die ander een met 'n dubbelbed in 'n solderkamer. Die woonstel kan 4 mense akkommodeer (beddegoed word voorsien). Daar is 'n TV en DStv kan gereël word.

Daar is 'n privaat houtdek waar jy kan sonbaai, asook 'n gemeenskaplike swembad en 'n klubhuis met 'n pooltafel en tafeltennis.

Daar is 'n kafee omtrent 120 m van Slakkepas 52 af wat bier en wyn verkoop. Dwarskersbos het eindelose wit strande en die see is vol robbe, dolfyne en walvisse. Daar is baie 4x4-roetes en die Klein Tafelberg 4x4-uitdaging word hier gehou.

Slaapplek

’n Bespreking by Slakkepas 52 sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Slakkepas 52
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Slakkepas 52, Dwarskersbos, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Slakkepas 52 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slakkepas 52, Dwarskersbos, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MTlmMDc5LTNmZTktNDVjZi04NjBlLTM5OTIyYTFkMzRlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 52 Slakkepas Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.694635739339 18.234588950872
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za