Slakkepas 61

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Slakkepas 61
Selfsorg
Belasting en Ekstras
'n Breekskadedeposito van R1200 en 'n skoonmaakfooi van R400.00 is betaalbaar saam met u finale betaling.

- Die uistaande balans moet 2 weke voor die inklokdatum betaal word.

Die sekuriteitsdeposito sal binne 10 werksdae terugbetaal word nadat die sleutels terugbesorg is.



Gaste kan nie toelaat dat meer mense op die eiendom bly as wat uitdruklik gemagtig is nie, en kan ook nie die samestelling van die eenheid aansienlik verander tydens verblyf op die eiendom nie. Troeteldiere word ook nie toegelaat nie. As gaste nie hierdie reëls gehoorsaam nie, kan ons weier om toe te laat dat die gaste op die eiendom bly, of vereis dat hulle dit verlaat. Ons sal enige van hierdie omstandighede as 'n kansellasie van gaste se bespreking sien.



Gaste sal gevra word om 'n persoonlike inligtingsdokument in te vul en ons van 'n ID-kopie te voorsien.



Huisreëls:

Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.

Respekteer die bure aangesien dit 'n woongebied is. Geen harde musiek word toegelaat nie.

Rook is verbode in die eenheid.

Gaste moet asb. hul eie toiletware en handdoeke saambring.

Inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00 op weeksdae en tussen 10:00 en 14:00 op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae.

Uitkloktyd: 10:00



Indien gaste se troeteldiere saamkom:

• Selfs as 'n eiendom troeteldier vriendelik is, moet u voor u aankoms reël dat u, u troeteldier gaan saam bring.

• Troeteldiere word nie toegelaat op die meubels of in die beddens nie!

• Eienaars moet te alle tye in beheer wees van hul troeteldier(e), honde moet hy ten alle tye op ‘n leiband wees as julle gaan stap of op die strand is

• Bring asseblief u eie hondebeddens, beddegoed en voerbakke saam.

• Maak skoon agter jou troeteldier, selfs buite in die tuin

• 'n Addisionele skoonmaakfooi sal gehef word indien die diere op die meubels en in die beddens toegelaat was.



Ons sien uit daarna om jou te verwelkom.



Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1200 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Slakkepas 61 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za