Slakkepas 65

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Slakkepas 65 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos aan die Weskus geleë. Die perseel is naby die strand.

Dié grasdak-vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers is op die grondvloer geleë en elke kamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer is 'n solderkamer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer. Die ten volle toegeruste kombuis het al die nodige toebehore en het ook 'n skottelgoedwasser en wasgoedgeriewe wat gaste kan benut.

Die oopplan-leefarea langsaan het 'n eetkamertafel en die sitkamer het 'n TV met DStv Premium. Daar is binne- en buite-braaigeriewe en 'n dek op die boonste verdieping.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, speletjieskamer en veilige parkeerplek vir voertuie. Slakkepas is stapafstand vanaf die winkel met benodighede. Dwarskersbos is net 12 km vanaf Velddrif met verskeie restaurante, museums en winkeltjies om te besoek.

Daar is baie doendinge in die omgewing soos 4x4-roetes, voetslaanroetes, wynproe en die Weskus-veldblomme. Die flaminke en Rocherpan Natuurreservaat is net 10 km vanaf Dwarskersbos.

Slaapplek

'n Bespreking by Slakkepas 65 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Slakkepas 65 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 701 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false