LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Slaley Beach Cottage | LekkeSlaap
+17

Slaley Beach Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Slaley Beach Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Dawid B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B
Enkelreisiger

Salig.

Uitstekende ligging, geïsoleerd, maar loopafstand vanaf winkels, restaurante en kroeg. Baie vriendelike diens. Hoofbadkamer het aandag nodig.

Hildegard V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard V

Die moeite, tyd en geld werd.

Ons was 'n groepie van 10 dames. Die ligging is uitstekend, alles wat jy nodig het is in kombuis. Die plekkie is lekker knus.

Lezani S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lezani S
Gesin met klein kinders

Was heerlik, sal weer gaan.

Ons het heerlik gebly. Die huis is gerieflik en loopafstand van alles af.

Margeaux S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margeaux S
Gesin met klein kinders

Wonderlike ligging en gemaklike akkommodasie.

Slaley Beach Cottage se ligging maak dit die perfekte plek vir 'n Weskus wegbreek. Dit het ons gesin perfek gepas en almal van ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die huis is nie luuks nie, maar gemaklik.

Rene P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene P
Saam met vriende

Die ligging was uitstekend!

Die buitekant agter het beslis aandag nodig. As jy arriveer, lyk dit nie na wense nie. Binne en voor die huis is dit egter uitstekend. Baie dankie, het lekker gekuier.

Chris O - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris O
Saam met vriende

Baie geniet en ongelooflik om so naby strand te wees.

Geen wasmiddel vir skottelgoedwasser. Een groot bord lelik getjip ... nie ons nie. Roosters kan gerus skoongemaak word. Daar is muise of voëls in dak wat baie rondbeweeg snags. Verder baie lekker gebly.

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 104, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliNmQxYzdjLTk2MjQtNGJhZS04ZGVmLTBhYTg5NjMzMTkwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200  per nag(plek vir 10) 6 5 1 5 104 Beach Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.092543273631 18.030941187936
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!