Sleep @ 161 Benade Drive

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sleep @ 161 Benade Drive is in Fichardtpark in Bloemfontein geleë en bied slaapplek aan 2 gaste.

Eenheid 1 het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. In die kombuisie is daar 'n yskas, braaipan en 'n mikrogolfoond.

Eenheid 2 is 'n oopplan-kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die enkelbeddens kan ook in 'n koninggrootte-bed omskep word, gaste moet vooraf laat weet wat hulle verkies. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrgolfoond, TV met DStv-kanale en WiFi in.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Sleep @ 161 Benade Drive is naby die N1, verskeie restaurante en 1 km vanaf die Life Rosepark Hospitaal. Die Fleurdal Mall is net 3 km hiervandaan en die Universiteit van die Vrystaat en Grey Collage net 5 km ver. Die MediClinic, Bloemfontein Dieretuin, die Waterfront en Mimosa Mall is net 6 km vanaf Sleep @ 161 Benade Drive.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sleep @ 161 Benade Drive gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za