Beaufort-Wes Akkommodasie by Sleep @ Beaufort | LekkeSlaap
+35

Sleep @ Beaufort

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kieserstraat 9, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sleep @ Beaufort is in 'n stil buurt van die bekoorlike Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë.

Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit bied toegang tot 'n tuin met 'n swembad en onderdak-braaigeriewe.

Die eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en braaigeriewe. Daar is lugversorging, 'n volledige DStv-pakket, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Beaufort-Wes bied 'n verskeidenheid restaurante, slaghuise en besienswaardighede soos die plaaslike museum waar Christiaan Barnard vereer word, so ook Beaufort-Wes se ou stadsaal en die NG Kerk wat albei tot nasionale monumente verklaar is.

Ander opwindende buitelugdoendinge in die dorp sluit voetslaan en stappies in die berge, 4x4-roetes en besoek aan Karoo Nasionale Park.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Sleep @ Beaufort
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kieserstraat 9, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sleep @ Beaufort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kieserstraat 9, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb998def7a6bb1ee21736c79fb2f72df5b09d22915dee2f37f2020ecfef8d36675a23cab1237b3d2ea32932589ff1f0fafe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 9 Kieser Street Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.350207896438 22.604806122685
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za