Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep @ Beaufort

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Griselda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 224

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Sleep @ Beaufort
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marlene N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N
Gesin met tieners

Skoon, goed toegerus, mooi en gemaklik.

Ons het 'n heerlike oornagstop gehad. Die kamer was baie mooi, skoon en goed toegerus vir al ons behoeftes. Die tuin en omliggende area was mooi versorg, privaat en gemaklik. Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike kamer, netjies en goed ingerig.

Baie lekker verblyf, vriendelike ontvangs. Sal weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfried M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blyplek is 'n baie stil omgewing.

Lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Helpful, clean, neat, beautiful.

The best stay over ever. Will definitely book again and will recommend to all my family and friends. Beautiful, clean and helpful. Owners are so friendly and helpful! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Z
Enkelreisiger

Fantasties.

Vriendelik ontvang. Kamer was baie gerieflik. Tuin is pragtig. Parkering is veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en i pragtige omgewing.

Mooi skoon omgewing. Kamer geriewe fantasties. Lieflike swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit definitief weer gebruik.

Plek skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tien uit tien diens sowel as verblyf.

Baie gerieflike, skoon, vriendelike diens van die eienaars ontvang. Sal beslis weer daar gaan oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really lovely place to overnight.

Lovely accommodation, clean and comfortable. The home owner is very pleasant. We had full use of the pool and braai facilities. Will definitely be back if we are ever in that part of the world again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanita A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanita A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, alles was netjies, sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S
Saam met vriende

Een van die beste rusplekke nog. Baie dankie.

Vriendelike diens, skoon en gemaklik. Alles werk en beurtkrag het geen impak gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagplek!

Baie netjies en vriendelike ontvangs. Voel tuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco Z
Enkelreisiger

Netjies en skoon.

My studenteseun het daar oornag op pad terug na Klerksdorp. Hy was baie tevrede met diens en netheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi, baie dankie vir die resensie. Hy is verskriklik netjies vir 'n student en vir 'n seun! (wens my studente seun was so).
Ons het nog 'n besigheid een straat weg van die hoofstraat, mure reg rondom die perseel, geëlektrifiseerde, kameras, ens. en personeel reg deur die nag aan diens. Ek mag ongelukkig nie hier adverteer nie, maar julle is welkom om daaroor ook navraag te doen in die toekoms.

Sleep @ Beaufort
Michelle N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens. Baie netjies.

Die gasvrou was baie vriendelik en was ons baie goedgesind. Plekkie is baie netjies en baie goed ingerig. Regtig 'n oulike plekkie vir oornag of selfs langer verblyf. Definitief waarde vir geld. Sal dit vir enigeen aanbeveel. Vyfster-waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi, baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te akkommodeer.

Griselda

Sleep @ Beaufort
Susan H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend. Vriendelik. Akkommoderend!

Op kort kennisgewing akkomodasie bespreek. Alles was perfek! Van ons ontvangs tot ons vertrek. Netjiese, skoon akkomodasie - met alles wat nodig is en nog vele meer of verblyf uiters gerieflik te maak. Word hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi, baie dankie vir die goeie resensie en al die positiewe terugvoer. Ek is so bly die akkommodasie was perfek en alles was gerieflik.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Natasha B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

Clean room, very friendly and hospitable service and overall lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi, thank you for the review, it is much appreciated.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Christind G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christind G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerieflik en ligging perfek.

Die kamer was baie netjies met alles wat ons nodig kon hê. Heerlike, groot stort en rustige dog nabygeleë ligging om weer op die hoofweg te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Enkelreisiger

Stil, netjies, smaakvol, koel, gemaklik.

Stil, netjies, smaakvol, koel, gemaklik, gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi Jaco

Dankie vir die goeie gradering en positiewe terugvoer.

Griselda

Sleep @ Beaufort
Vincenzo P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vincenzo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, gasvrou was baie vriendelik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi, baie dankie vir die goeie gradering. Ek waardeer dit.

Griselda

Sleep @ Beaufort
Bennie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice

Rustig en sal weer van hulle gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie S
Saam met vriende

Met warmte ontvang en alles was gereed en puik.

Hulle stap die ekstra myl en verneem selfs of jou reis volgens plan verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi, baie dankie vir die goeie resensie, hoop om julle weer te sien.

Sleep @ Beaufort
Joggie P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie P
Enkelreisiger

Skoon, netjiese oornagfasiliteit.

Kan dit graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi,
Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Griselda
Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Riaan L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek om 'n moeë liggaam te rus.

Die eenheid was met net die beste toegerus. Greselda was so behulpsaam en vriendelik. Wat 'n plesier om 'n moeë liggaam te rus na 'n lang dag se ry. Sal beslis weer daar oornag as ek in die geweste is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi, baie dankie vir die goeie terugvoer.

Griselda de Witt

Sleep @ Beaufort
Nivar S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nivar S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quaint.

Sleep @ Beaufort is a quaint and beautiful stop. The hosts are warm and welcoming. The room itself is clean and spacious with a stunning modern bathroom. It makes for a great stop over between Johannesburg to Cape Town

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Thanks so much for the great review, I do appreciate it.
You're welcome.

Sleep @ Beaufort
Marisa D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa D
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

'n Rustige nagrus na 'n lang reis. Gasvrye kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi Marisa

Dankie vir die goeie resensie, hoop om jou weer te sien.

Griselda

Sleep @ Beaufort
Natasha B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay

Safe, clean, cosy and the host was so friendly and welcoming. Will be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi Rosa, thanks for the good review, glad you've enjoyed your stay. Griselda.

Sleep @ Beaufort
Frederik V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Gasvrou het ons vriendelik ontvang. Alles wat jy nodig het is in die plekkie. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi, baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit regtig.
Hoop om julle weer te sien.
Griselda de Witt

Sleep @ Beaufort
Christo W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met alles wat jy nodig het.

Kamer netjies en alles werk. Baie goeie braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi Christo
Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit.
Dankie vir die ondersteuning van my besigheid.
Hoop om julle weer te sien.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Henk L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike waarde vir geld.

Baie netjiese en gerieflike kamer wat ek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi Henk

Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te doen oor die eenheid.
Dankie vir die goeie gradering en dankie vir die ondersteuning van my besigheid.

Griselda

Sleep @ Beaufort
Karien B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 'n oornagstop.

Die kamer was netjies en skoon. Baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nazeem V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en baie rustig.

Hou van die omgewing, dis baie rustig. My kuier baie geniet met alle vriendlikheid en goeie bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies en gerieflik. Die kamer is goed toegerus en skoon, die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi Liana
Baie dankie vir jou moeite om 'n gradering te doen. Ons parkering agter 'n muur is byna voltooi, wat meer gemoedsrus vir gaste sal gee as slegs die sekuriteitstrale soos tans.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Elizabeth M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Enkelreisiger

Ek het 'n veilige selfsorg oorslaapplek gesoek, uit die woelinge van die middedorp. Sleep@Beaufort was presies dit.

Die kamer is slim, volledig en smaakvol ingerig. Die gasvrou en haar man was vriendelik en hulpvaardig maar met respek vir privaatheid. Regtig 'n heerlike oorbly-slaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi Alba, ek waardeer jou goeie terugvoer en ek is bly jy het die kamer geniet.
Hoop ons sien weer in die toekoms.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Eileen L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaller than expected but outstanding attention to detail and very thoughtful personal touches to ensure a very comfortable stay.

Good for overnight stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense. Lekker oornag stop plek. Goeie waarde vir geld

Vriendelike mense. Lekker oornag stop plek

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi, baie dankie vir die goeie gradering en die moeite om dit te doen.
Hoop ons sien weer.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Jannie F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F
Besigheidsreis

Uitstekend.

Waarde vir geld, baie netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi, baie dankie dat jy moeite gedoen het om terugvoer te gee. Ek waardeer die goeie gradering.
Griselda

Sleep @ Beaufort
M.c. D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M.c. D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige aand met eie braai en heerlike slaap.

Die plekkie is ideaal vir 2 mense wat op reis wil oorslaap. Netjies, skoon, lekker badkamer en bed. Net voldoende eetgerei vir jou eie braai plus dinge soos elektriese ketel, mikrogolfoond. Die nodig koffie en tee met die heerlikste beskuit. Plus koue water en 'n bottel vars melk in die yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi Una,

Baie dankie vir die goeie terugvoer, bly julle kon ook die tang ens. weer kry.
Hoop om julle vorentoe weer te sien.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Gideon J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig en gemaklike woonstel.

Die eienaar was baie gasvry. Baie lekker woonstel. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aanrader, op!

Hartelijke ontvangst, woning ligt in een luxe buitenwijk en is goed beveiligd. Bij aankomst water in de koelkast en een fles melk als aardigheid. Goed ingericht appartement met een mooie ruime badkamer. Geen kookmogelijkheid, wel een eaterkoker en koelkast. In de tuin een zwembad en een zitje onder een afdak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi, thank you for the review. I am glad you've enjoyed your stay and your visit to South Africa so far.
You're welcome.
Pierre and Griselda

Sleep @ Beaufort
Jacomien S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien S
Gesin met klein kinders

Aangenaam, huislik & vriendelik.

Sal weer by Sleep @ Beaufort oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi, baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit. Griselda

Sleep @ Beaufort
Cornel V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V
Enkelreisiger

Skoon, netjies en gemaklik.

Skoon, netjies, privaat en alle geriewe was beskikbaar om my verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ek sal definitief Sleep @ Beaufort hoog aanbeveel en sal weer van hulle verblyf gebruik maak. Onthou asb die sout en peper.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Beste JC,

Baie dankie vir die resensie, ek is bly jy het die akkommodasie geniet. Ek het sommer die volgende dag vir die eenheid sy eie sout en peper gaan insit, dankie vir die voorstel.

Groete,
Griselda de Witt

Sleep @ Beaufort
Ian V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V
Enkelreisiger

Perfekte verblyf vir enkelreisiger.

Die plek was perfek netjies en was alles wat ek nodig gehad het. Die kliëntediens en ander reëlings was ook baie goed. Ek kan enigiemand aanbeveel om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi Ian,
Baie dankie vir die tyd en moeite om 'n "review" in te dien, ek waardeer dit. Dankie vir die goeie terugvoer.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and spotless.

Very comfortable and neat place to stay overnight. Hosts were very friendly and helpful. Will stay there again if travelling to Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi Johan
Thanks for taking the time to complete a review. I do appreciate it. You're welcome.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Eddie E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Baie gerieflik ingerig en smaakvol. Lekker geslaap en gestort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, bly julle het dit geniet.

Griselda

Sleep @ Beaufort
Nicolaas L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese oorslaap, weg van die N1 se geraas.

Die kamer en badkamer was baie netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en die gasheer het spesiaal sy motorhuis beskikbaar gestel vir ons sleepwaentjie. Dit is omtrent op die verste punt in die dorp weg vanaf die N1 se geraas wat gewoonlik op Beaufort-Wes 'n probleem is. Ordentlike bed met warm kombers was net reg vir die koue nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit baie.

Griselda

Sleep @ Beaufort
Denwyne J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denwyne J
Besigheidsreis

Fantasties en baie rustig.

Baie skoon en gerieflik en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Dear Denwyne,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om jou vir 'n tweede keer hier te ontvang.

Regards,
Griselda - Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Annekie F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekie F
Enkelreisiger

Ongelooflik, netjies, rustig, hoor geen verkeer.

Ek sal baie beslis weer daar oornag. Gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Plek netjies en goed ingerig. Geen geraas van verkeer nie. Wat 'n rustige nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Beste Annekie,

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit baie. Bly ek kon jou datum wysiging akkommodeer en dat jy goed kon uitrus.

Groete,
Griselda by Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Anica L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anica L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie gasvrou en die ideale plek om af te pak na 'n lang dag op die pad. Sal beslis weer daar bly en dit vir seker aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Beste Anica,

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om sulke positiewe terugvoer te gee. Jy is altyd welkom hier by ons plekkie in die Karoo met sy mooi sterre.

Groete,
Griselda - Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Rentia B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ontvangs baie vriendelik.

Baie welkom laat voel. Alles is baie netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi Rentia, baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit baie. Julle is altyd welkom.

Griselda de Witt, Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Hannetjie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in 'n baie netjiese plekkie.

Baie vriendelik ontvang. Stil, rustige omgewing. Volledig, goed toegeruste oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hannetjie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit beteken baie vir my besigheid. Hoop om julle weer te sien.

Griselda
Sleep @ Beaufort.

Sleep @ Beaufort
Anja L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L
Enkelreisiger

Skoon, netjies en veilig!

Baie netjies skoon en veilige slaapplek. Lekker stil omdat dit op die kant van die dorp is. Griselda het my baie tuis laat voel het niks kortgekom tydens verblyf. Sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Beste Anja,

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer baie. Dit was lekker om jou hier te kon ontvang en het lekker met jou gesels. Nogmaals dankie ook vir inligting wat jy agterna gestuur het.

Groete,
Griselda, Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
David E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David E
Enkelreisiger

It was very comfortable.

The owner's attention to service is very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi Dave
Thanks for the feedback. Glad you've enjoyed your stay and work in Beaufort West. You're welcome.
Griselda de Witt, Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Martha P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kliëntediens, die ontvangs was goed gewees en dus 'n lieflike rustige atmosfeer. Ek sal beslis weer gaan.

Kamer was ook baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Martha, baie dankie vir die positiewe terugvoer, bly julle het dit geniet. Ek hoop julle is al uitgerus na die besige naweek. Ek ontvang julle graag weer.
Griselda, Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Fritz W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, stil area.

Die kamer was ruim, gerieflik, skoon met alles wat mens nodig het tot jou beskikking. Dit is ook in 'n stil area van Beaufort-Wes en mens kan goed uitrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit. Hoop julle het 'n goeie Argus gehad.

Griselda de Witt, Sleep @ Beaufort.

Sleep @ Beaufort
Eben F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike atmosfeer.

'n Rustige, stil omgewing met vriendelike, gasvrye diens. Die eenheid was netjies en skoon. Net wat mens nodig het om oor te slaap as jy weg is van jou eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Eben, baie dankie vir die positiewe terugvoer, was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien.
Griselda de Witt, Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Denwyne J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denwyne J
Enkelreisiger

Gerieflik.

Die eienares was baie gasvry en vriendelik. Die kamer was baie netjies, homely en baie gemaklik. Ek't baie tuis gevoel. Ek sal beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bessie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste, silwerskoon akkommodasie.

Heerlike, silwerskoon oornagplek, wat herinner aan 'n hotelkamer. Vriendelike, sorgsame gasvrou wat selfs gesorg het vir 'n wegneem-ontbytpakkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi Bessie, dankie vir jou resensie, ek waardeer dit. Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien weer in die toekoms. Griselda de Witt, Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Christiaan W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan W
Saam met vriende

Gasvry en netjies.

Was die perfekte plek om 'n aand oor te slaap na 'n lang dag se reis. Baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi, baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Griselda de Witt, Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Hannes L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige oornag ná 'n lang reis.

Baie netjiese, goed ingerigte blyplek. Kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sleep @ Beaufort se terugvoer

Hi,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Griselda de Witt,
Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kieserstraat 9, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb998def7a6bb1ee21736c79fb2f72df5b09d22915dee2f37f2020ecfef8d36675a23cab1237b3d2ea32932589ff1f0fafe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 9 Kieser Street Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350207896438 22.604806122685
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem