LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sleep On 7 Guest Rooms | LekkeSlaap
+12

Sleep On 7 Guest Rooms

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Setaria-straat 7, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R490 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Sleep On 7 Guest Rooms bied 'n huis weg van die huis af met verblyf in gastekamers in Cradock in die Oos-Kaap. Cradock spog met geskiedkundige geboue en monumente, waaronder die NG Kerk en die Olive Schreiner House Museum, en dit is net 15 km van die Bergkwagge Nasionale Park af.

Verblyf is beskikbaar in 2 gastekamers, elk met 'n aparte ingang. Elke kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder het elke kamer 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n tee- en koffieskinkbord.

Gaste parkeer reg voor die kamers. Daar is ook plek vir sleepwaentjies.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Skoonheidskliniek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Sleep On 7 Guest Rooms
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Setaria-straat 7, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sleep On 7 Guest Rooms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cradock Karoo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Setaria-straat 7, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA233f89d3bddcd10e3646243fba35a32a0d8ca241934d4f1d6aa0a333345d7cf20122699e0ac87725f3b1294e07e36468a215?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 7 Setaria Street Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.15714 25.62614
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!