Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SleepOver Komatipoort

Dubbel-kamer
Vanaf
Vanaf R940
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het elk lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke, asook seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Elke eenheid het 'n lessenaar, 'n yskassie en daar is 'n skuifdeur in elke kamer wat toegang bied tot 'n stoep met 'n tafel en stoele in die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Daar is 'n gerieflikheidswinkel met pasteie, maaltye wat warm gemaak kan word, alkohol, koffie en koeldrank op die perseel.
- Let asb. dat die eenhede nie ten volle toegerus is vir selfsorg nie aangesien hulle nie 'n stoof en 'n oond bevat nie, maar wel verhit- en eetgeriewe.
- Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R940
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het elk lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke, asook seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Elke eenheid het 'n lessenaar, 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, ketel en opwasarea en daar is 'n skuifdeur in elke kamer wat toegang bied tot 'n stoep met 'n tafel en stoele in die tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Daar is 'n gerieflikheidswinkel met pasteie, maaltye wat warm gemaak kan word, alkohol, koffie en koeldrank op die perseel.
- Let asb. dat die eenhede nie ten volle toegerus is vir selfsorg nie aangesien hulle nie 'n stoof en 'n oond bevat nie, maar wel verhit- en eetgeriewe.
- Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R940
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het elk lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is slaapplek vir 2 kinders op uittrekbeddens. Alle linne en handdoeke, asook seep, stortjel en sjampoe word voorsien. Elke eenheid het 'n lessenaar, 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, ketel en opwasarea en daar is 'n skuifdeur in elke kamer wat toegang bied tot 'n stoep met 'n tafel en stoele in die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Daar is 'n gerieflikheidswinkel met pasteie, maaltye wat warm gemaak kan word, alkohol, koffie en koeldrank op die perseel.
- Let asb. dat die eenhede nie ten volle toegerus is vir selfsorg nie aangesien hulle nie 'n stoof en 'n oond bevat nie, maar wel verhit- en eetgeriewe.
- Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 100 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N4, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA015110a1e7026bf8dfa06fc5f0e68595f189fc0433e109712189fe6334bf7857fc7bbaf772e1885e918b717442c8da46e963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Off the N4 Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.444107026777 31.934096576721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem