LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SleepOver Kruger Gate | LekkeSlaap
+14

SleepOver Kruger Gate

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4, Langs die R536, naby die Kruger-hek, Skukuza-weg, Belfast, 1350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SleepOver Kruger Gate bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf naby Belfast, net 6 km vanaf die Krugerhek. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in kamers met 2 enkelbeddens, koninginkamers en gesinskamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n lessenaar en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en 'n opwasarea. Daar is ook 'n skuifdeur wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in 'n tuin lei.

Gratis WiFi in al die eenhede en braaigeriewe op die perseel is beskikbaar. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie, verhit-en-eet-maaltye, alkohol, koffie en koeldrank verkoop, en gaste kan op die stoep ontspan en 'n koffie geniet. Die winkel is ten volle gelisensieer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom bied 24 uur-sekuriteit wat aan gewapende reaksie gekoppel is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir SleepOver Kruger Gate
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Erfdeel 4, Langs die R536, naby die Kruger-hek, Skukuza-weg, Belfast, 1350, Mpumalanga
  • Gaste dink SleepOver Kruger Gate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4, Langs die R536, naby die Kruger-hek, Skukuza-weg, Belfast, 1350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb716bb78e26275c24fb2ee47eb9e07de125dc8c224f5d91b618e3af68b8b83b13562207bec20514155ae75a93286a40b508c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Portion 4, Off R536, near Kruger Gate Skukuza Road 1350 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.962624 31.39702
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!