LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SleepOver Motels Lanseria | LekkeSlaap
+16

SleepOver Motels Lanseria

Gastehuis
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashenti-weg 1, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SleepOver Motels Lanseria bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf op die Lanseria Internasionale Lughawe se voorstoep en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 2-Enkelbed-, Dubbel- en Gesinskamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n lessenaar en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en 'n wasbak toegerus is. Die eenhede het ook skuifdeure wat na stoepe met tafels en stoele in die tuin lei.

Gratis WiFi is in al die eenhede beskikbaar, die eenhede word daagliks skoongemaak, en braaigeriewe is ook op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n geriefswinkel op die perseel wat pasteie en verhit-en-eet-maaltye verkoop, of gaste kan op die stoep sit en koffie drink. Die winkel is gelisensieerd. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die perseel spog met 24 uur-sekuriteit wat aan 'n gewapende reaksiespan gekoppel is.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ashenti-weg 1, Lanseria, 1748, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashenti-weg 1, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa179af22ab031b298d404347c1f0c86a966fceb641af6da104cdba4c70c53a0a469fd66227e4d5692d7dc303465086d366f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 1 Ashenti Road Lanseria 1748 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.932517081494 27.921747120029
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!