SleepOver Punda Maria Gate
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R524, 259 Mhinga Ville, Malamulele, 1350 , Limpopo
- Vanaf R830 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
SleepOver Punda Maria Gate bied gerieflike en bekostigbare verblyf naby die Punda Maria-hek. Die hotel maak voorsiening vir sakereisigers en vakansiegangers wat gemak en bekostigbaarheid prioritiseer.
Die hotel bied verblyf in verskillende kamertipes, insluitend 2-driekwartbed-, dubbel- en gesinskamers. Die kamers bied gemaklike beddens, lugversorging en en suite-badkamers met storte. Elke kamer het ook 'n lessenaar, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n stoep. Linne, handdoeke, seep, stortjel en sjampoe word voorsien.
Die winkel op die perseel verkoop pasteie en verhit-en-eet-maaltye en bied 'n ontspannende sitarea buite op die stoep. Die hotel het ook 'n lisensie sodat gaste drankies op die perseel kan geniet.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 213
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R524, 259 Mhinga Ville, Malamulele, 1350 , Limpopo
Sien meer verblyf in Limpopo
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R524, 259 Mhinga Ville, Malamulele, 1350 , Limpopo