LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Small Bay Gastehuis | LekkeSlaap
+11

Small Bay Gastehuis

39 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Small Bay Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karel G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek was 'n plesier en die week was werk.

Ons het dit baie geniet veral omdat dit so naby aan die see is. Baie goed ingerig en ruim. Ons voel dat die eenheid miskien weer 'n bietjie opknaping nodig het. (matte, matras en bedkopstuk is naby aan die einde van hul lewensverwagting).

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for your review and feedback. Due to the pandemic, our annual upgrades were delayed by a year, but will go ahead this winter during our low season. We hope to welcome you back in the near future.

Small Bay Gastehuis
Annelie C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Vir een aand se verblyf is dit baie gemaklik en naby aan die strand.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for taking the time to review us. We are so glad you enjoyed your stay. We hope to see you again on your next visit to Cape Town.

Small Bay Gastehuis
Chris D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee dae spandeer in Bloubergstrand, wonderlik!

Small Bay Guest House is die beste.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for your review. So glad you enjoyed your stay. We look forward to your next visit.

Small Bay Gastehuis
Andre L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en geslaap al was dit kort. Sal beslis weer kies om daar te bly. Alles was perfek.

Wilma was baie gaaf en haar kommunikasie was uitstekend!

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for reviewing Small Bay Guest House. We are so happy you enjoyed your stay with us. Hope you can visit again soon.

Small Bay Gastehuis
Liani B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort maar lekker!

Vriendelike diens, vinnig kontak gemaak. Netjies.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for taking the time to review Small Bay. We are so glad you enjoyed your stay. We hope to see you again on your next visit to Cape Town.

Small Bay Gastehuis
Marianna J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Small bay guest house is gerieflik geleë tussen al die lekkerste eetplekke na 'n romantiese wandel langs die see.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for your kind review. Just happy you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit.

Small Bay Gastehuis
Marianne V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Enkelreisiger

Privaat, verwelkommend, perfek

Die ligging van Small Bay is fantasties, jy is loopafstand van strand, restaurante en mall.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for reviewing us. So glad you enjoyed your stay. We look forward to your next visit.

Small Bay Gastehuis
Frikkie C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vir kort verblyf.

Ons het baie lekker gebly en is baie vriendelik ontvang. Al wat bietjie gepla het is dat die beddegoed na sigaret rook geruik het wat nie aangenaam is nie. Dan moet julle ook kyk na beligting saans buite langs die muur af.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you, for your review and valued feedback. Sorry, that we did not meet your expectations. We hope to improve on your comments.

Small Bay Gastehuis
V206 Ltd - S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
V206 Ltd - S
Gesin met klein kinders

Lekker, naby die see.

Tien meter van die strand af en naby hotelle en restaurante. Ideaal vir volwassenes om in die aand êrens te gaan eet of kuier of te loop op die strand, maar vir 'n ouer en kind wat vroeër gaan slaap of dalk nie elke aand wil uiteet nie, is dit dalk nie die beste opsie nie. Die eerste aand was 'n konsert by die Blue Peter hotel wat regtig goed was (Arno Carstens) en omdat dit so naby aan die kamer was, het ons ook geen keuse gehad met die volume van die musiek as om te gaan kyk nie - daar was geen kans dat ons sou slaap nie. Ander aande kon ons veraf musiek hoor van die hotel, alhoewel nie altyd te harde musiek nie, maar ek is ongelukkig redelik sensitief vir enige geraas wanneer ek slaap. Daar was 'n paar ander dinge wat nie 100% was nie. Die venster se blindings by die deur werk nie altyd nie en die yskassie verkoel glad nie. Aangesien ek nie die gasvrou in kennis gestel het daarvan nie, is dit my eie skuld. Ek is seker sy sou dit regmaak as ek haar gevra het. Daar is ook nie geriewe soos messe en vurke, eetlepels, mikrogolfoond nie, wat dit moeilik maak om pap of enige iets anders in die oggend te eet. Die plek is 100% reg vir 'n paartjie om 'n lieflike tyd te spandeer reg langs die strand en elke aand ietsie te gaan eet. Die kamer word elke dag baie mooi skoongemaak en ek het veilig gevoel. Blouberg is pragtig. Ek sal dit net nie noodwendig aanbeveel vir iemand met 'n kind of iemand wat dalk sukkel om te slaap met enige geraas in die aande nie.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for taking the time to review Small Bay Guest House. We appreciate all your feedback and comments. Hope you can visit again on your next trip to Cape Town.

Small Bay Gastehuis
Marinus B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gekuier. Naby see en eet plekke. Rondom is ook baie ander goed.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for your kind review.
Just happy you enjoyed your stay with us. We hope to see you again on your next visit to Cape Town.

Small Bay Gastehuis
Bernadine W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, mooi en baie stil lieflik.

Ag, wat kan ek sê, dit was heerlik so mooi, skoon, stil. Ag alles wat mens wil hê as jy net wil rus so lekker.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for reviewing us. We are so glad you enjoyed your stay. We look forward to your next visit.

Small Bay Gastehuis
Renier B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker om vir 'n aand of 3 oor te slaap.

Regtig baie lekker gewees, sal vir seker weer daar oorslaap.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for taking the time to review Small Bay. Just happy you enjoyed your stay with us. Hope to see you again on your next visit to Cape Town.

Small Bay Gastehuis
Magda B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvy. Bed was hemels. Heerlik geslaap. Skoon. Veilig en naby strand.

Sien sterre.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for reviewing us. So glad you enjoyed your stay. We look forward to your next visit.

Small Bay Gastehuis
Michelle M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A week in paradise.

We had such an amazing experience. The distance to the beach makes it so easy to access. Wilma is amazing and goes out of her way to make sure everyone is happy. We will recommend this to everyone.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for your kind review and lovely comments. We hope to see you again on your next visit to Cape Town.

Small Bay Gastehuis
Lodewyk V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie goeie ligging en perfek vir 2 mense. Blue Peters Hotel is 50 meter van die woonstel en 'n baie lekker plek om die sonsondergang te ervaar.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for taking the time to review Small Bay. We are so glad you enjoyed your stay. We look forward to your next visit.

Small Bay Gastehuis
Ankie P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie P
Enkelreisiger

Verblyf was skoon en netjies. Dit is net soos op die webtuiste.

Heerlike blyplek. Sal beslis weer daar gaan bly.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for your kind review. Just happy you enjoyed your stay with us.

Small Bay Gastehuis
Erica W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly people, felt like home.

Awesome place. Walking distance to some lovely eating places.

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for reviewing us. So glad you enjoyed your stay. Hope to see you again on your next visit to Cape Town.

Small Bay Gastehuis
Danie R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljante ligging, vriendelike diens en uiters skoon en netjiese omgewing!

Baie dankie aan Small Bay Guest House, dit was 'n baie goeie belewenis! Ligging briljant, diens vriendelik, skoon, netjiese en privaat verblyf so naby as wat jy kan aan die see!

Small Bay Gastehuis's terugvoer

Thank you for taking the time to review Small Bay and all your lovely comments. We are just happy you enjoyed your stay. We look forward to your next visit.

Small Bay Gastehuis
Johan M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal geleë

Naby see en winkels. Skoon, netjies en bekostigbaar.

Helena B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat.

Baie lekker oorgebly. Is privaat, baie netjies en sal dit beslis aanbeveel.

Johan S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker al was dit net 1 nag.

Was lekker, sal graag weer daar gaan oorslaap! Pragtige plek en puik diens.

Gerald V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald V
Enkelreisiger

Lekker gebly met die strand en uitsig letterlik 'n paar tree weg.

Baie vriendelike gasvrou. Plekkie is pragtig en netjies. Sal enige tyd weer daar oorslaap indien ek kan en hopelik langer kan bly.

Walter V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë. Daar kon meer handdoeke geplaas gewees het.

Die diens was baie goed en persoonlik, die behuising was netjies en skoon.

Francois R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R
Saam met vriende

Lekkegeslaap!

Sien die sterre.

Marlene R - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R

Die diens was uitstekend.

Die gastehuis was baie netjies, skoon en gerieflik. Die kamer is letterlik 'n klipgooi van die see af. Baie lekker, stil omgewing. Verblyf is definitief waarde vir geld. Ek sal enigiemand aanbeveel om daar te oornag. Sal weer van die gastehuis gebruik maak in die toekoms.

Julandie B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julandie B
Saam met vriende

Beslis 'n week om vir altyd te onthou!

Gasvry. Privaat. Netjies.

Dries V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangename verblyf en puik diens!

Wilma het ons baie vriendelik ontvang, die geriewe was puik en die ligging van die gastehuis is onverbeterlik. Dit is langs een van die bekendste landmerke, die Blue Peter Hotel, en binne stapafstand vanaf baie restaurante en eetplekke. Die uitsig op Tafelberg en Robbeneiland is onverbeterlik. Ons kan die Small Bay Guest House met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Anthea J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, great beach.

Only disappointment was that it would have been great to have small microwave, some dinner plates and some cutlery available to eat takeaways or if we decided to have a braai. Otherwise, lovely.

Irene C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene C
Saam met vriende

Baie naby aan die see!

Lekker naby restaurante - baie oulike plek!

Thinus D - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is gerieflik en netjies!

Het geslaap soos 'n droom! Die stort is netjies, skoon en ruim. Die eienaar het ons baie tuis laat voel.

Wanda B - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda B
Besigheidsreis

Dit is amper op die strand; 'n mens ruik sommer die see.

Dit was regtig baie naby die see en die diens was flink en vriendelik.

Euodia L - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euodia L
Saam met vriende

'n Baie oulike plekkie!

'n Baie gerieflike plek met privaatheid. Goeie en vriendelike diens. Sal weer van Small Bay gebruik maak in die toekoms.

Stefan V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese diens! Die area is beeldskoon en dis baie veilig en naby aan alles.

Dankie Small Bay, julle is tops!

Johan T - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreekplekkie van die gewoel van die stadslewe met alle geriewe loopafstand.

Dit is die ideale blyplek vir 'n paar dae as jy die Kaap en die Weskus wil besoek. Ons was op reis in die provinsie vanaf Chile en het die wonderlike plek ondek via LekkeSlaap. Veilig, skoon en bo kliëntverwagting.

Arista B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista B
Besigheidsreis

Baie gemaklik en geskik vir 1 persoon. Definitief nie vir 2 nie.

Sien sterre hieronder.

Erika S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Besigheidsreis

Fantasties!

Die verblyf was beslis die geld werd. Ek waardeer die skoon kamer en veral die badkamer. Die kleur van die kamer (oranje) is vars en verfrissend.

Maired N - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maired N
Saam met vriende

Wonderful, clean and peaceful

Thank you for an amazing time spent at your piece of heaven. My sister and I had a wonderful time, and are looking forward to our next visit.

Heila O - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heila O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, gemaklik en vriendelike diens.

Ons het baie lekker, gemaklik en privaat verblyf geniet. Wilma was baie behulpsaam en ingestel op haar gaste se behoeftes. Die gastehuis se ligging is uitstekend en letterlik n klipgooi van die mooiste strand in die Kaap. Ons sal beslis weer van Smallbay gastehuis gebruik maak in die toekoms.

Rob B - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Decent

Only disappointment was lack of self-catering facilities in the Orange room.

Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferguson-straat 12, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e2048131145b5187b27e6cc803fbb6c07fd6cf98c260f60e022f212ef8728c350c769e2f986f7d5534402c774c3ecc5ef08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 12 Ferguson Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -33.796824782904 18.459450602532
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!