Small Wonder

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Small Wonder is 'n lieflike tweeslaapkamer-villa in Franschhoek. Dis net 850 m vanaf die middedorp met al sy winkels, galerye, restaurante en die Hugenotemonument.

Dié villa het 2 slaapkamers op die onderste verdieping. Die een kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n kombuis op die boonste verdieping, asook 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en daar is ook 'n kaggel en 'n TV met DStv-kanale. Deure lei na 'n balkon met 'n tafel. Daar is lugversorging en gratis WiFi.

Buite in die tuin is daar 'n klein swembad en verskeie terrasse met mooi uitsigte. Weber-braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Small Wonder sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Frans
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kaggel
  •  Kluis
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Small Wonder gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za