Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Small Wonder

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Marlicia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 71

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Small Wonder
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Naomi V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met vriende

Great place to stay in Franschhoek.

The house was perfect, very spacious. I will definitely go back when in Franschhoek .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Small Wonder se terugvoer

Thanks for taking the time to review your stay. We're looking forward to having you back!

Small Wonder
Mariana S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Gesin met tieners

Heerlikste kuier in Franschhoek.

Small Wonder was een van die lekkerste oornagplekke wat ons al in geslaap het. Baie gerieflik met baie ekstras. Alles silwerskoon met 'n baie gasvrye gasvrou. Het heerlik gebly en kan beslis vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Small Wonder se terugvoer

Dit was heerlik om vir jou en jou kinders hier te verwelkom. Dankie dat jul ons gekies het. Mooiste wense!

Small Wonder
Stephen M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M
Gesin met tieners

Wonderful, fantastic house in a perfect location.

We had a great stay in Franschhoek; Marlicia was so welcoming and super helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Small Wonder se terugvoer

Thank you for choosing us, we lived having you. Best wishes!

Small Wonder
Martin T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin T
Gesin met tieners

Modern, skoon, goeie waarde vir geld.

Baie mooi plek, goed geleë met alles was jy nodig het vir lekker naweek in die Boland. Sal beslis weer gebruik in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Small Wonder se terugvoer

Dankie dat jul ons gekies het. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom, met 'n volgende kuier in die Boland.

Small Wonder
Lana L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana L
Gesin met tieners

Wow, wat 'n verrassing.

Hierdie plek is absoluut die moeite werd en waarde vir geld. Dit het gevoel soos huis weg van my huis. Ek sal Small Wonder vir seker aanbeveel. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Small Wonder se terugvoer

Dit was heerlik om jul hier te verwelkom. Hopelik sien ons weer.
Vriendelike groete,
Marlicia

Small Wonder
Mariaan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met atmosfeer wat jy niks anders as kan ontspan nie.

Naby aan alles wat lekker is. Ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Small Wonder se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Mooiloop!

Small Wonder
Faan G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan G
Saam met vriende

Fantastiese plekkie!

Baie netjies en uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Small Wonder se terugvoer

Dankie! Hoop ons kan jul weer eendag terug verwelkom.
Mooiloop!

Small Wonder
Janine G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G
Saam met vriende

Amazingly relaxing.

The property was very amazing and completely adequate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met vriende

Onvergeetlike vakansie, dorp en verblyf.

Small Wonder het ons verwagtinge oortref. Pragtige villa in stil omgewing met ongelooflike uitsig op al Franschhoek se berge. Heerlik gebraai op die groot stoep en kaggelvuur vir die koue aand. Kombuis is toegerus met die mooiste eetgerei en breekware. Verras met 'n vars brood, regte botter en heerlike konfyt met ons aankoms. Koffie, tee en melk in die yskas, asook gebottelde water. Slaapkamers is hemels met kraakvars wit beddegoed en die heerlikste matras. Ek het selfs 'n foto van die matras se naam geneem. Alarmstelsel en WiFi werk goed. Mooi tuin. Alles was perfek. Sal definitief ons volgende besoek aan Franschhoek beplan rondom die beskikbaarheid van Small Wonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S
Saam met vriende

Beautiful place.

Definitely going back soon. Neat and everything you need in a self catering establishment. Great location in a beautiful town. Exceptional views. Thanks Frans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marko V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marko V
Gesin met klein kinders

Fantastic

Very helpful and friendly host. Fantastic accommodation with everything you need in a self catering unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Saam met vriende

Great place to stay.

Small Wonder is a lovely house. Very neat, safe and convenient in a quiet area with a lovely view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 460
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 460
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 460
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 7, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe1acd6b7a4b95375752766bb0333aa37d23f8eca9e5af7190675169a46ebc62cbf19e883ff79fb5305f39b4df0749b7b7ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 460 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 7 Nerina Street Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909867287899 19.127688232506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem