Smarag Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Smarag Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n werkende kleinhoewe in Buffeljagsrivier. Die kothuis is sentraal in Buffelsjagsrivier geleë, ongeveer 200 km tussen George en Kaapstad, naby gewilde trou-venues. Dis slegs 10 km vanaf Swellendam.

Dié kothuis is ideaal vir 'n vinnige besoek of langer verblyf vir diegene wat meer tyd in die Overberg wil deurbring. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer. Daar is ook 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus sodat jy jou eie maaltye kan voorberei. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die kothuis het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Die kothuis is omhein, het 'n tuintjie en bied veilige parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Smarag Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Smarag Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false