Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smarag Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Smarag Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Patrick And Charne M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick And Charne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A relaxing and peaceful gem of a place.

A relaxing and peaceful gem. Exceeded all our expectations. We found that everything we needed was included.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smarag Cottage se terugvoer

Thank you, Patrick. I'm so happy that you had a wonderful stay at Smarag. Please come and visit again.

Smarag Cottage
Anika K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

If I had the time I would have stayed longer.

Alicia is very friendly. The cottage was beautiful, clean, hot water available, firewood plus teabags, even eggs for breakfast. It's also a very safe place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smarag Cottage se terugvoer

Thank you so much! Such a pleasure to have guests like you staying with us.
Please come and visit us again.

Smarag Cottage
Christo H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige stukkie natuur met al die geriewe.

Smarag is goed geleë vanaf die hoofroete. Jy voel sommer met jou aankoms al deel van die natuur. Smarag was skoon en netjies met meer geriewe as wat verwag word. Die gasvrou was vriendelik en was gereed om die ekstra myl te loop indien nodig. Ek sal Smarag beslis aanbeveel vir 'n oornagstop, maar ook vir langer se verblyf. Dankie Alicia dat jy jul stukkie plaas met ons gedeel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smarag Cottage se terugvoer

Baie dankie Christo. Waardeer. Dis so lekker om gaste soos julle te ontvang. Kom gerus weer.

Smarag Cottage
Johlene R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Baie lekker gebly. Alicia is baie vriendelik. Lekker stil en rustig. Sal weer daar bly. Dan net vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smarag Cottage se terugvoer

Baie dankie Johlene. Bly julle het lekker gekom. Kom gerus weer.

Smarag Cottage
Johannes B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing!

Smarag Cottage is a hidden gem, with great value for money, wonderful views, and stunning location. Wonderful host and the cottage has everything and more than what is needed, we had such a nice time and will definitely stay there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smarag Cottage se terugvoer

Thanks so much, Johannes. Such a pleasure to have guests like you. Hope to see you again.

Smarag Cottage
Simon V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Simon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veiligheid was 'n probleem.

Ons was heeltemal alleen gelaat in 'n perseel wat vrylik toeganklik is vanaf die hoofweg. Die gasaansteker was leeg en ons was genoodsaak om 9 km na Swellendam te ry om vuurhoutjies te gaan koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aj B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj B
Gesin met klein kinders

Vreedsaam, rustig en genotvol!

Smarag Cottage is uitstekend ingerig en was pynlik netjies met ons aankoms. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die uitsig is beeldskoon en die pragtige tuin voeg net verder by tot die rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smarag Cottage se terugvoer

Baie dankie Aj! Dis lekker om gaste soos julle te ontvang.

Smarag Cottage
Karel V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, smaakvol, vol karakter en goed toegerus.

Goeie ligging naby Swellendam tussen plase met uitsig op die Langeberge. Veilige parkeerplek. Eie tuin met groot stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smarag Cottage se terugvoer

Dankie Karel, bly julle het dit geniet.

Smarag Cottage
Chantal W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker, rustige plekkie. Sal enige tyd weer gaan.

Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smarag Cottage se terugvoer

Dankie Chantelle! Bly julle het lekker gekuier.

Smarag Cottage
Chantel B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B
Gesin met klein kinders

Loved it.

Lovely little cottage on a working farm with a beautiful garden which is enclosed. Perfect for small children. Stunning view of the mountains. Clean and comfortable stay. Everything you need. Loved it. Alicia gave me a warm welcome and made my stay an absolute pleasure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smarag Cottage se terugvoer

Thank you Chantelle. Love having guests like your family. Regards. Alicia

Smarag Cottage
Alta W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige omgewing.

Ons was bederf met 'n heerlike varsgebakte broodjie met aankoms. Gasvryheid en vriendelikheid was voortreflik. Sal graag weer in toekoms van Samrag se verblyf gebruik wil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smarag Cottage se terugvoer

Baie dankie Alta. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Smarag Cottage
Leandri H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri H
Enkelreisiger

Pragtige kothuis en vriendelike mense.

'n Pragtige kothuis, uitstekend toegerus, silwerskoon en netjies, en met die mooiste uitsigte oor die berge. Alicia het uit haar pad gegaan om my te akkommodeer en welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smarag Cottage se terugvoer

Baie dankie Leandri. Waardeer dit baie. Julle twee is altyd welkom.

Smarag Cottage
Valerie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en Rustig.

Rustige plaasatmosfeer en tog naby genoeg aan die dorp. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Sal beslis weer teruggaan. Lekker tuisgemaakte brood en heuning - ook self gemaak, het op ons gewag en ons het die laaste krummel ook geëet. Ook lekker beskuit. Dankie, julle het ons vakansie gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smarag Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review Valerie. Bly julle het dit geniet! Kom asb gerus weer!

Smarag Cottage
Sevey L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sevey L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n netjiese en pragtige huisie met mooie natuur.

Het dit baie geniet. Baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smarag Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit en om gaste soos julle te ontvang. Kom gerus weer.
Alicia

Smarag Cottage
Scharia M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scharia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n plekkie om 'n naweek te vervolmaak!

Wat 'n lekker wegbreeknaweek in n pragtige cottage en omgewing. Die huisie is perfek ingerig, netjies en skoon en die tuin is bekoorlik. Die uitsig oor die lemoenboorde is asemrowend en die rustigheid is soos salf vir die siel. Dit voel soos huis weg van die huis en Elri Swart het die proses so vergemaklik met maklike aanwysings en gereelde opvolg. Hierdie is nou een plekkie wat ek oor en oor sal besoek! Beslis die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Smarag Cottage se terugvoer

Hi Scharia,
Baie dankie vir die mooi resensie! Ek is bly julle het dit geniet.

Smarag Cottage
Teunis N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teunis N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en baie groot spasie vir die geld wat jy betaal.

Dit is 'n baie oulike plek en die mense is professioneel en goeie mense en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed genoeg vir een aand se verblyf.

Aanwysings by indraai-hek onduidelik: geen naam. Kombuis baie goed toegerus. Badkamer-toilet kort 'n deur. Slaapkamer klein maar voldoende vir een nag. Stoep kort aandag: muur se pleister val af, een ou houtstoeltjie met net drie heel pote, ou stukkie weggooi-mat. Reuk van drein hinderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porsie 10 van Bakkeley Plaats, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe622e3205e22e90d3b00dffd9f6ac17a63c59ae3970e7cb02323a4d13118134021ec054ea5142de70454fc21eea35083625?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Portion 10 of Bakkeley Plaats Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043971 20.527277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem