+39

Smiley's Cottage in Langezandt

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3123 Sophia Close, Langezandt, Struisbaai, 3123, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 020 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Smiley's Cottage in Langezandt is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Struisbaai, Wes-Kaap bied.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, 'n koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV en gratis WiFi. Die huis het 'n omsetter sodat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.

Daar is buitesitplek, 'n braai-area en 'n swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 169

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3123 Sophia Close, Langezandt, Struisbaai, 3123, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smiley's Cottage in Langezandt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 020
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 020
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 020
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3123 Sophia Close, Langezandt, Struisbaai, 3123, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcae0ada1e78c505dbe060bb62ed591eaae1e1774fa2c9d51e04d04242bdffa2210f67e22863a3d50412218c1fc7700444fe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 020 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 3123 Sophia Close Langezandt 3123 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.790595575689 20.042194269281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang