Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smithgrove Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R160 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Chanel Room
Slegs verblyf.
The Black Diamond Suite
Slegs verblyf.
Pink Gucci Room
Slegs verblyf.
Gold Spotted Cheetah Room
Slegs verblyf.
Sapphire Gold Room
Slegs verblyf.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Ons vra dat alle gaste die volgende moet teken met aankoms en by hierdie reëls moet hou gedurende verblyf:

1. Geraas
Ons wil graag hê dat gaste hul verblyf moet geniet, maar uit respek vir die bure en ander gaste mag gaste nie raas na 21:00 nie.
Indien gaste geraas maak na 21:00 sal 'n stoornisboete van R1000 gehef word. Indien 'n sekuriteitspan ingeroep moet word sal die koste daarvan vir die gas se rekening wees.

2. Alkohol
Alkohol word in die gemeenskaplike, gedeelde areas toegelaat tot 21:00. Daarna moet gaste asb. teruggaan na hul kamer indien hulle steeds alkohol wil gebruik. Indien enige gaste dronk is of hulself wangedra in die gemeenskaplike areas sal hulle gevra word om terug te gaan na hul kamers. Indien hierdie gedrag voortduur sal die sekuriteitsmaatskappy ingeroep word en die koste daarvan sal vir die gas se rekening wees.

3. Besoekers
Gaste mag nie besoekers ontvang nie. Slegs gaste waarvoor daar betaal is mag Smithgrove en geriewe gebruik.

4. Sleutels
Gaste sal die kamersleutel en afstandbeheer ontvang met inklok en sodra die volledige betaling vir die verblyftydperk gemaak is. Dit is die gas se verantwoordelikheid om die sleutels op te pas tot en met die uitklokdatum. 'n Nie-terugbetaalbare boete van R200 word gehef vir verlore sleutels en R600 vir die afstandbeheer. Sleutels moet terugbesorg word met uitkloktyd wat 10:00 is.

5. Skade
Skade aan die dekor en meubels sal vir die gas se rekening wees en moet betaal word voor vertrek.

6. Rook
Rook is streng verbode in alle gastekamers en alle binnenshuise areas. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie sal 'n professionele skoonmaakmaatskappy ingeroep word om die geaffekteerde areas skoon te maak. Hierdie diens van R1500 sal vir die gas se rekening wees.

7. Beurtkrag
Daar is 'n kragopwekker wat op spesifieke tye aangeskakel word (17:00 - 21:30 en 06:00 tot 08:00) gedurende beurtkrag. Moet asb. nie die lugversorging, haardroër, ketel of enige ander toestelle wat baie elektrisiteit gebruik gedurende hierdie tye aanskakel nie aangesien dit onnodige druk op die kragopwekker plaas. Indien gaste onseker is oor die beurtkragskedule, vra gerus enige van die personeellede.

8. Swembad
Smithgrove Gastehuis aanvaar geen verantwoordelikheid vir beserings of dood van gaste wat die swembad gebruik nie. Gebruik van die swembad is op eie risiko. Gaste met kinders moet daarop let dat die swembad nie bedek is nie en dus 'n gevaar inhou aangesien daar nie lewensredders is nie.

9. Uitkloktyd
Uitkloktyd is streng om 10:00. Let asb. dat vir elke uur na 10:00 'n R500-laatuitklokboete gehef word. Indien gaste nie teen 11:00 uitgeklok het nie sal hulle vir 'n ekstra nag moet betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howick-weg 37, Wembley, 3201, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9f0386b7fa47d53446a43cb651ad2fd6e50921854f95076bf312dc92c51742a80e266ab0b47ed4543cdb1b358abdb66de56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 37 Howick Road Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5919573 30.3688841
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem