LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Smithland 3-Bedroom House | LekkeSlaap
+21

Smithland 3-Bedroom House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydom-straat 18, Parow Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Smithland 3-Bedroom House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis net 150 m vanaf die Smithland Guest Apartments. Dié perseel is in Parow Noord in die Noordelike Voorstede en het maklike toegang tot die N1, V&A Waterfront, en Century City.

Die huis is geskik vir 8 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en dié 2 kamers deel die gesinsbadkamer wat 'n bad, stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskas toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het 'n enkeldagbed met 'n matras onder, wat geskik is vir 2 gaste. Daar is ook 'n bank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe. Verder is daar 'n toesluitmotorhuis en gratis WiFi.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad op die eienaar se ander perseel, Smithland Guest Apartments, gebruik. Dit is net 150 m van die huis af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Smithland 3-Bedroom House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hans Strydom-straat 18, Parow Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smithland 3-Bedroom House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydom-straat 18, Parow Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74355fe045814781edd4cada9bb112ab94df371dba57f5a9645aa044d7ffe1525093200c41a29b2f6225151a33b6fce1771d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 18 Hans Strydom Street Parow North 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.891010832769 18.576980592521
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!