LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Smithland Guest Apartments | LekkeSlaap
+50

Smithland Guest Apartments

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydomstraat 29, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Smithland Guest Apartments is in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë.

Verblyf word in ten volle toegeruste een- en tweeslaapkamerwoonstelle aangebied. Elke woonstel het dubbelbeddens of enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke woonstel se kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, strykyster, strykplank, eetgerei en breekware toegerus. DStv en WiFi is beskikbaar. Die woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Ekstra dienste soos druk, skandeer en reis kan teen ekstra koste gereël word.

Smithland Guest Apartments is net 12 km van die Moederstad se sakekern, Tafelberg, die V&A Waterfront, klubs en kroeë af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 122 resensies vir Smithland Guest Apartments
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hans Strydomstraat 29, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smithland Guest Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 4)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydomstraat 29, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA351a89b503e6d2aa3bf0ff81e188adb5255c49fe5c562e17bfd13cd8f0738925b04b963339f64eadda770c26567bc7146d9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 4) 122 5 1 5 29 Hans Strydom Street Parow North 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.89152 18.57769
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!